Ek dink seuntjies en dogtertjies het maar dieselfde streke met tye maar is dogtertjies nie tog maar bietjie sagter nie?! Ek is mal oor seumntjies, hulle is so cute

. Ons los vir H om seun te wees, skree nie heeldag op hom as hy klim en klouter nie. Hy is nou reeds besig om in die plasse reen te speel, ek kan so vir hom lag.
Anina, ek loop permanent met die glyserien rond maar hy suig net die gliserien af en dan los hy weer. Partykeer maak hy nie eers sy mond toe as hy voel dis dummy nie

. Henko het al n paar minute na sy geboorte dummy gesuig, maar nie die klein rakker nie.
Christa, ek weet nie wat is dit met my nie, eks nie lekker in my kop nie. Ek sukkel, het seer, struggle met n honger kind maar kan eenvoudig nie ophou bv nie

. Dis asof ek wil huil as ek dink daaraan om op te hou LOL.
Ek drink 3 espiride n dag vir n maand.
Elaine, shoe daai is mooi en baie hartseer.
Petro - jy by die huis?
Ons gaan mos nou die 20 ste af George toe en ekt aangeneem ons kom die 2de of 3de terug. Nou se dh hy wil eers die 9de terug kom, dis 3volle weke wat ek dink heeltemal te lank is. So dalk gaan ek nie na die ete kan gaan die 5de nie. Maar dis nie verseker nie, ek dink regtig ons moet vroeer huis toe kom. Ek sien nogal uit na die kuier, my skoonouers sien die kids so min en hulle is baie erg oor hulle.
Oja hoor die een. My swaar se dogtertjie wys vir my skoonma haar 'medisyne' toe my skoonma na haar kyk met R se geboorte en sy gee toe vir Ezara n pilletkie om te sluk. En raai wat was dit... n karvol olie pilletjie wat mens op die kussings drup! Lmga. My skoonma het so sleg gevoel