file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #212946 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
DF ek stem, maar hulle behoort binne sig te wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212944 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Bollie Papachinos lyk baie oulik! Definitef genoeg vermaak vir die kids en childminders is beslis 'n plus! Dis reg met my.

Jou ticker kort 'n update asseblief. Riley verjaar nog altyd! :P

Oepsie! Ek sien Ilse van Janine het gister verjaar. Sal vir haar sms en sien of ek enige reaksie kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212943 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, ek dink nie ek sal sommer kayla net kan los in n vreemde mens se toesig waar ek nie my ogie op hjaar kan hou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212939 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Loer bietjie na die Gallery, die kinds speelplek lyk baie cool!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212938 by Bollie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212935 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek het iemand gevra en die water is nie naby die kids nie! Maar blykbaar is die speelplek en die plek vir ietsie eet nie bymekaar nie??

Maar iemand wat saam my werk het gese net verder af in Lynnwood weg is Pappachino's wat stunning is en daar is child minders wat die kids dophou as jy ietsie wil eet?? Net 'n voorstel :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212907 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.

Kwaadjie ek het geen idee wat dit kan wees nie. :huh: dalk moet jy vra op die forum op 'n ander plek, net nie seker waar nie.

Dragonfly, daai fluitjie blaas klink te oulik. :whistle:

Bollie en seker jul ander ook, ek kan nie glo hul kan konsert hou met sulke kleintjies nie. BAIE geduld seker. Jy moet fotos neem!! B)

Hasie, sal dit waardeer as jy gaan loer, ek sien maar die website wys water en praaat van koi damme ens. :ohmy: Andre is so watermal, as die sproeiers oop is loop hy eenvoudig in en gaan tel die punt op waar die water uitkom. :lol:
Ek het hom nou die dag binne in die honde se waterbak gekry. Moes eintlik 'n foto neem, maar het nie daaraan gedink nie. :blush:

Dit lyk of daar darem baie meer die Saterdag kan bywoon. :)

Ag ek nou sommer so opgewonde soos die kids as hul na 'n partytjie toe gaan!
Hoop ons gaan ook koek eet. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account