file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #212682 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
HV goeie idee! Ons wil tog graag he almal moet kom. Sal kyk wat ek vir 'n Saterdag kan reel. 19de is net uit vir my. Ons het jaareindfunksie.

Hasie ek het jou 'n ander venue ge-mail. Kan nou nie die naam onthou nie, maar dis ook in Pretoria. Iets soos San Giovanni.

Voetjies ek is met jou oor die moegheid! Mare is doenig tot halftien in die aande en dis net "mammie" wat bestaan. Ek kry nou wraggies niks gedoen nie! Ek gaan hom arbeidsterapeut toe vat. Kan nie so aangaan nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212681 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

Ek het sommer net gegoogle so die van julle wat nader is laat weet of jul die plekke ken.
Wat van Jingle Jangle Tea Garden of Ludwigs Rose?
Sien maar hul het speelplek en so. Ken dit glad nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212677 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, skuus bietjie besig hier. Ek't gesien op die notices wat ek kry dat julle iets try reel. Alhoewel naweke family time is, sal n Saterdag my ook beter pas, aangesien ek al my verlof opgebruik het. Ha-ha, mens sal nie kan dink ek het nie, aangesien ons so baie kry (ons kry 35 dae n jaar!), maar ja, my verlof is op, want ek GEBRUIK dit! :)
Dit sal nice wees om uiteindelik ook almal te kan ontmoed, aangesien ek nie laas toe julle bymekaar gekom het al deel was van die groepie nie!
Maar as julle dit in die week hou, dan verstaan ek en sal ek maar net moet wag vir n volgende kuiertjie.
hasie ek het jou gereply op email oor die datum.
Lekker dag en sterkte vir almal wat n besig dag het (en vrekken moeg is! :( )

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212674 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Cornish Kettle lyk nice, dis in Irene. Ons kan beslis daarna kyk ek weet daar is ook nog 'n paar plekkies waar my sussies baie heengaan, ek sal bietjie hoor wat hulle se.

As ons dit op 'n Saterdag doen sal Grenaat dalk kan kom. So kom ons hou dit in gedagte.

Wie anders sal kom as dit op 'n Saterdag is?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212673 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Dalk moet ons 2 opsies gee en kyk waar die meeste heen kan gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212672 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal.

ai dis erg, heeldag by die huis en kom nie eers hier uit nie.

MAAR die kuier mis ek vir niks!!

Laat weet net waar jul in gedagte het, dat ek weet of die ander kids saamgaan en of ek 'n reeling met hul moet tref.

Lekker daggie vir almal.

Niemand al weer swanger nie? Hehehe, nee ek ook nie, dink eks nou kla!
Julle moet nou verder nasie bou.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212670 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Grenaat se sy kan nie kom nie, sy het nie genoeg verlof nie.

So sover is ons

Hasie
Handjievol
Kwaaitjie
Dragonfly

Sal laat weet as die res antwoord.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account