file Oktober mammies 2010

14 years 10 months ago #212831 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis reg met my as dit die meeste pas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212813 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek is happy met die middag, want ek kan as die konsert klaar is, deurkom!

Laat weet my maar!! :rock:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212799 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoekom doen ons dit nie maar oor middagete nie? Safari is reg, dis baie nice en die kids geniet dit baie.

Voetjies het gese sy kan ook die 26ste kom.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212774 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag flippit!!!!! Riley se konsert is nou die 26ste die oggend! Hulle skat dit sal van so 10:00 - 12:00 wees! Ek weet julle wil dit in die oggend hou!! Ek kan dalk na die konsert deurry???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212750 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok- Elise se hulle trek daai naweek so sal nie kan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212739 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek weet dis Riley se skool se konsert die 26ste, so ek wil net hoor of dit nou in die middag of aand is, ek het geen idee nie, sal sommer vanmiddag uitvind!!

As dit die oggend is , sal ek julle dalk net later ontmoet, maar laat ek hoor wanneer dit is!

Safari is baie cool!! Was al baie daar vir troues ens!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212721 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Al gehoor van Safari Restaurant?
Dis in The Willows, h/v Rubida en Lynnwood weg. www.safarirestaurant.co.za
Lyk oulik met diere en 'n groot speelpark vir die kids.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account