file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #125375 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Oe Janine, kliink vir my dit gaan rof by jou, is die kontraksies baie sterk? Dalk moet j maar eerder die induksie vat en dit ook verby kry.

Ekt nou weer so lekker getjank. My dr se kamers bel my nee hul het nou vanoggend met hom gepraat en kan hy my nie Dond indoseert nie want hy het iets met sy dogter aan.
WTF!!! Hy kan mos nie dit doen nie, ekt hom nou nodig en hy is nie hier nie en nou Dond wanneer hy terug is ook nie. Ek wil nie tot vrydg wag nie.

Christa, jy is n baie gelukkige mama dat M so stroopsoet is!

Carmen ek is so bly j het beter geslaap, hoop daai pille vat dit sommer gou weg

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125360 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Klink rof Janine, maar dit klink wel of jy op die regte pad is... Sterkte en laat weet ons wat se jou midwife. Ek is seker vandag is jou dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125344 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Wat 'n lang nag!! Kontraksies het mooi gevorder tot so 10min uitmekaar tussen 22hr en 2hr, maar toe weer terug na 30 min tot vanoggend... Was al behoorlik moeg teen 2hr, so darem het die langer tydperk tussenin gehelp om geslaap te kry. Nou weer enige iets van 10 tot 20 min uitmekaar - maak glad nie meer vir my sin nie.

Elk geval, vanoggend weer afspraak, so sal hoor wat's die plan van aksie vorentoe.

Skuus ek doen nie nou personals nie, hoop julle almal het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125330 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek is bly jy het darem bietjie geslaap gekry! Ek het nie geweet jy het fibrumialgie nie, 'n vriendin van my is onlangs daarmee gediagnoseer. Sy sukkel nogal om inligting daaroor te kry, laat weet my bietjie as jy weet van 'n goeie website.

Christa, klink of jou seuntjie 'n droom is deesdae! Geniet hom!

Gerne, jy moet lekker doeks. Rus maar so veel jy kan, een van die dae is die slaap min...

Kom Janine, kom klok in jong, ons is almal nuuskierig om te hoor of daar al vordering is!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125313 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Dankie tog, ek het 'n beter nagrus ingekry! Die een arm is nog gevoelig, maar daai erge erge pyn is darem weg! Kyk, Fibromialgie is 'n pyn inne gat!! :(

Shame Gerne, klim nou lekker terug innie bed en doedoes!

So nou wag ons vir Janine, Gerne en Anina.......no pressure :laugh:

Julle, my ma vlieg vandag teruf Kaap toe, dit was so lekker gewees om haar hier te he.... :( Ek huil sommer!

Ons sien mekaar ongelukkig baie min, gwoonlik so 1 keer elke 3 jaar, en as gevolg van finasies kan ons nou net nie elke nou en dan sommer net op en af vlieg nie, so ek gaan haar sooo baie mis! En sy is net so harsteer want wanneer gaan sy weer vir klein Riley sien, sy het dit so baie geniet om die kleinkind te bederf en vas te hou :)

Gaan vanoggend gou Dischem toe en dan vat ons my ma lughawe toe, so ek loer later weer in!

Hopelik is daar dalk nuus van Janine!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125303 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More Moomies! Het ñ heerlike nagrus gehad! Ons ou seuntjie het so soet geslapies! Carmen jy moet die fotos kom wys! En brag maar soveel soos jy wil! Ons verstaan want ons voel almal so! Hoop jou skouer voel beter en jy het ñ slag geslaap! Anina en Gerne ek stem saam! Kuiermense werk beter na die geboorte. Dan kan almal lekker kom oe en aaa soveel soos hulle wil. Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125300 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Ek is stokvlou vanoggend, henko het glad nie goed geslaap nie, hy was elke uur wakker en het dan geskree. Nie seker wat is fout nie. My lyf is seer en ekt hoofpyn, gaan dit vandag baie rustig vat. Ek wens my dr was hier...

Anina bly jy het n lekker nag gehad.

Lekker dag almal, ek gaan nou eers weer terug in die bed spring.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account