file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #112693 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja elise, kan nie glo dit gebeur so gou nie ne. S gaan al amper vir haar eerste imunisasies dan kom Ruben eers :)

Bly dit gaan so goed met jou en haar, dis goed dat die magie so pap is, eerder dit as wat mens sukkel met 'n harde maag ne. Ag geniet haar hoor.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112672 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
kan julle glo dat s vandag al 2weke oud is genade nou vlieg die tyd my swangerskap het nie eers so gevlieg nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112670 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Hoop dit gaan goed met almal hier gaan als nog voor die wind s is n wonderlike baba sy slaap so tussen 21h30 en 22h00 in die aand dan word sy eers 03h00 die oggend weer wakker en dan word sy so 06hoo weer wakker en sy is vreeslik wakker in die dag so ek hou haar lekker besig dan weet ek sy slaap goed in die aand.

Christa hoe is M se magie werk hy nog so slap? S sin doen maar ek dink dit is die bors melk wat hulle magies so lekker aan die gang hou so ek mind nie darem weet ek sy sukkel nie met hardlywigheid nie. Ek het net agter gekom S sin kry nou n klankie hoor en sy kan vreeslik poep ons kan so vir haar lag. Dankie vir die nipple shield raad dit werk soos n bom s sukkel nou ook nie meer so om die nipple te vat nie so ek kom baie makliker reg.

Sterkte vir die mammies wat die week hulle baba ontmoet julle moet ons op datum hou anders mag ons dalk in n stress gaan en julle aanhoudend pla lol

Gerne hou uit girl dit is die moeitewerd om so bietjie af te voel ten minste weet jy waarvoor jy dit doen en ek dink vir ons kids doen ons enige iets maar jy is amper kla so byt net so bietjie nog vas.

Hoop julle het n lekker daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112662 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hey christa hoe gaan dit met jou en M?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112643 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Siestog Gerne! Toemaar dis amper verby! Jy klink nou soos ek die laaste ruk gevoel het! Vasbyt! Dink aan die blye voosuitsig om klein Ruben in jou arms te hou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112638 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More al die mammas! Carmen dis mos hoe dit werk as mens met verlof is! Jy word vreeslik vroeg, verfris en helder wakker! Teen Donderdag behoort jy aangepas te wees. Hahaha... Geniet die rus en vrede! Anina baie geluk met julle klein Trompie! Julle moet hom geniet! Ralmarie hoe gaan dit met Jeanne? Is haar magie al beter? Nelita jy mag regtig nou maar nie meer lus wees vir dinge nie en net le as jy so voel! So geniet dit! Julle moet ñ lekker dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112635 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
H-a-l-l-o o o o J-u-l-l-e

Dit is ek wat baie stadig praat en tik :blink: Ek is Stokvlou vandag, het gisteraand vreeslik sleg geslaap en my linker heup voel of hy besig is om te verbrokkel, dis baie seer. sniff sniff, ek is moeg, moerig en kry myself vreeslik jammer :ohmy: My steitjie pyn, ek het 'n kussing onder my gat en agter my rug en dit help steeds nie en ek het nog 2 weke 2 dae om te gaan in die plek :( :(

Ek wonder of ek gou moet gaan vir 'n heupvervanging voor Ruben kom :P

Ja Carmen, dis mos nou maar hoe dit werk, naweke en met verlof word mens vroeg wakker en as jy werk sukkel jy :) Maar ten minste kan jy net bly le ne! Geniet dit. en sterkte met die hitte.

Jis ek suffer hoor, veral deur die nag. ek sweet iets vreesliks.

Anina, geluk met klein Trompie, geniet hom baie!

Nelita, het jul al op 'n naampie besluit?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account