Hi julle
Elise, bly om te hoor alles gaan goed met S! Selle vir jou Christa
Mense, ek kry moer warm!! Ek het gister gedink ek word mal, het die hele nag rondgerol, met al die gordyne oop, dit het eers hier in die middel van die nag afgekoel
Was by gynae, alles lyk nog goed met Riley.
Ek het ook 'n droom sangerskap gehad, maar my lyf begin nou bietjie inkonk!

Die enkels swel so nou en dan, my trouring pas verseker nou nie meer nie.
OOO, en die groin! As ek in die nag omdraai dan hoor jy letterlik kliphard hoe my bene "klak klak".

Ek dink my pubic area is besig om te detach van my lyf
Ek wonder ook hoe laat melody ingaan vir haar keiser more??
Melody, laat ons weet!!!
Helene, jy moets eker so opgewonde wees!!

Sal heel oggnend aan jou dink!!!
Gerne, jy lyk absoluut pragtig man! kyk hoe mooi lyk die arms, gesiggie en kyk daai klein boudjies

Jy het net 'n strandbal ingesluk man!
Ekke het nou 15kg opgetel...dis seker nie te bad nie, maar o vet weet, ekke gaan moet fokus as ek eers klaar gekraam het om van dit ontslae te te raak, aangesien ek in elk geval oorgewig begin het in die eerste plek
Shame, al julle emosionele aunties, alles sal weer regkom!
Ekke nie emosioneel nie, maar nie te lus vir te veel dinge nie!!
My keiser is nou finaal gebeok vir die 22ste en ek gaan 13:00 gedoen word.