file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #112894 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
julle, ek sal seker eers more begin fokus op baba. SAL DAN MOET!!!!

Ek sit en kry nog my belasting goed bemekaar sodat die ouditeure dit kan afhandel terwyl ek op 'verlof' is. Dis nou die besigheid se belasting. ek is soooo vrek dom met die goed, julle sal my nie glo nie. hoop hulle kan verstaan wat hier aangaan.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112870 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, jy lyk pragtig! Glad nie so groot soos jy se nie! Kyk hoe maer is jou bo arm nog!

Geniet jou middag slapie, hopelik voel jy bietjie beter na die tyd.

Ek het nog so 4 1/2 weke oor tot due date! Amper daar amper daar!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112857 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoe laat word Melody more gedoen? weet iemand.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112856 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, jy moet laaste foto laai asb! Dag voor S kom. Oja, die doopnaam is pragtig, dit is baie spesiaal.


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112820 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Amper daar... amper daar!!! Vir ons almal! Sterkte Anina, dink aan jou, hoop ons is sommer more beter!

Ek gaan maar etenstyd weer bietjie le en rus, dit is 'n struggle om op te kom van die mat af maar ten minste is die pressure bietjie van my steikie af.

Hi Annalize, ons is maar almal in dieselfde boot! Ek het die naweek net so gehuil hoor :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112812 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Janine, jy het nou gepost terwyl ek getik het... bly julle aircon is reg. Ons is nie so gelukkig nie, ons kar se aircon gas is op. Weet iemand hoeveel dit kos om dit op te vul?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112807 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ja bel maar vooraf en vind uit. Party apteke wil he mens moet 'n afspraak maak vir baba inentings. En hulle het nie altyd die goed in voorraad nie so maak seker. Ek weet Dischem vra sommer 'n R80 konsoltasie fooi wat die medies nie cover nie en hulle pryse vir die inentings is ook nie heeltemal ingekontrakteur nie, so dit werk bietie duur uit. En hier by my is die Dischem se susters nie baie oulik nie, ek was nie impressed met hulle nie en hulle kon my geen raad gee nie. Jy is mos in Pta ne? Die Wilgers sentrum se apteek kliniek is baie oulik. Ek ken die suster daar, dis my vriendin se ma en sy weet nogal waarvan sy praat en gee graag raad as jy nodig het.

Annalize, bly dit gaan goed met jou ook. Net jammer van die emosionele aspek... ek voel ook sommer vandag lus vir huil sonder rede. Maar dit sal hopelik beter word.

Ek moet se, ek begin nou warm en ongemaklik voel. Ek het tot nou toe eintlik 'n droom swangerskap gehad, maar vandag voel ek af. En sussie begin nou druk daar onder, maar moenie dink sy hou op skop in my ribbes nie! Nog net 4 weke werk oor, en dit sluit my halfterm break in, so ek moet maar net vasbyt, amper daar...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account