file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109589 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammas

hoe gaan dit !!! ek het die volgende vir ontbyt gehad - kaaskoek en ystervarkies. dis vreeslik. my soettand is nou net te erg

Christa - sit jou voet neer. Jou kolostrum is meer as genoeg. baie sterkte en geniet vir Mare BAIE

Elise - yipeeee - jy gaan seker vandag huis toe. dink net eie bedjie en man en baba ens ens. enjoy

ooooo ralmarie - jou tyd kom nou vinnig nader. dalk gaan jy nie september se einde sien nie. any time.

ek is niks lus vir werk vandag nie. gaan nou eers vir my 'n lekker koppie koffie maak en dan heerlik sit tot hy op is en dan begin werk

gerne - wie wil nou vrugte eet as jy nannas kan eet


bye - praat nou nou weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109578 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne ek moet se daai vrugte klink hemels. Ek het net pynappels en piesangs en appels gekoop. Nou's ek spyt.
Het in elkgeval die pynappel klaar opgeeet. :ohmy:

Anina hoop jul snoepie het. Darem is jul in die stad en kan gaan soek by 'n winkel, hier in Potch het nie een winkel dit in voorraad nie. Dis sleg. :(

Julle ek is vandag 38 weke. Tyd stap aan nou net die GROOT wag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109570 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal!

Christa, ja die kolostrum is heeltemal genoeg! Baba SAL gewig verloor oor die eerste paar dae maar sal dit weer optel later. Dis normaal!!! Sy magie is op die oomblik so groot soos 'n albaster so gereelde klein voedings dan sal jy fine wees.
Sterkte met die slaap!!

Elise, eks bly jy het so lekker baie melk. Gaan staan onder 'n stort as jy kan met die water wat oor jou borste loop. Dan loop die oortollige melk uit sodat jou borste beter voel. Verder moet jy maar net gereeld voed en sorg dat die borste sagter is na voeding.
Sterkte met die baby blues, dit word beter!!!

Ralmarie, nou is ek lus vir peppermint crisp!!!! Ek hoop ons snoepie het!

Sarah, enjoy your holiday, does sound like things might happen soon, let us know!

Gerne, geluk met jou 35 weke, eks more 34!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109528 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.
Ek het darem goed geslaap.

Christa, ja dit is genoeg druk net deur en een van die dae kyk ons terug en is baie verlig dat alles so mooi verloop. Se vir hulle byvoeding se voet hy kry meer as genoeg.

Sarah congratulations on your anneversary tomorrow. I also keep getting backache during night time, but in the days everythings seems to be back to normal.

Elise sterkte vrou. Hulle se mos die derde dag is die ergste, dan kry mens baby blues en wil huil oor alles. Vandag gaan alles sommer weer helder lyk en voel jy beter.

Carmen hoop jy het nog krag vir vandag na jy sulke onmoontlike ure wakker is. Gelukkig lyk dit my teen die einde slaap mens weer beter vir 'n paar aande. Dis nou as ek na myself kyk.

Ok girls tot net nou toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109494 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Colustrum is plenty for baby at the moment. They only need a very little amount of it too because it is concentrated. On my breastfeeding course we learnt they only need a teaspoon of colustrum to equal a much bigger milk feed in the first few days. Even a few drops would settle some babies. Baby's tummy is still so tiny!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109493 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi moomies! Dit gaan goed, stoei net bietjie met die borsvoed. Maar ek sal deurdruk! Die klomp wil net byvoeding gee en ek weier. Die kolostrum is mos voedend genoeg. Of is ek verkeerd? Nou ja, boetie het mamma van halfeen vanmore tot 03:30 wakker gehou en nou is ek stokflou! Sal maar kyk of ek bietjie kan slaap terwyl hy ook nog slaap. Lekker dag vir julle! XXX

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109491 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Morning mommies...

I am officially on leave :unsure: :silly: :P School closed for the holidays yesterday. I'll be 37 weeks on Saturday, it my 1yr wedding anniversary on Friday and a lot of people think bubs wants to arrive soon coz I've been having dull backache and period pains for the last day or 2 :blink:

I wish my body would just do something for real and stop playing a this lol!!!!!!! :P :P :P :P

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account