file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #109688 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
het julle fotos gesien van elise en christa se babes ?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109683 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sarah, I'm sure hubby will love the garden and forget all about the house. You can tell him that since you did the garden, he can clean the house! Enjoy!!

Julle die kids dryf my teen die mure uit vandag!! Ek byt almal se koppe af en die kids besef ek is geiriteerd, nou hou hulle net aan en aan en aan...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109679 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina wrote:


Sarah, enjoy your holiday, does sound like things might happen soon, let us know!


I think little madam might just decide that since mommy is now relaxing a little, she can too :P Got plenty of gardening to keep me busy though...do you think if the garden is pretty hubby will ignore the state of inside of the house? lol

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109632 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen - ek hoor jou.... ek is net so moeg. was ook heelaand wakker. hulle het klomp buffels gisteraand in 'n trok plaas toe gebring en die goed moes heelaand op die trok bly. hulle het so geraas en baklei dis net die waar nie.

ek is bitter bitter min lus vir werk - drink nou nog aan die koffie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109609 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek en Marsa is baie goeie pelle, weet jy dat sy ook swanger is? Sy is saam met my in die Nov groepie, haar naam is voetjies. Haar keiser datum is 5 Nov, selfde as my due date! Hoop jy bly wakker vandag! Geniet jou afspraak vandag!

Ek het self sleg geslaap, Stefan kry alweer 'n tand, die goed kom nou so vinnig op mekaar. Hy was elke 2 ure wakker gisteraand... ek voel soos 'n zombie.
En die snoepie het nie peppermint crisp nie!!!!!!!!!

Petro, jou ontbyt klink soos iets wat ek nou kan geniet! Ek is sooooooo lus vir soetgoed ek kan myself nie help nie.

Ralmarie, vat dit rustig en laat weet as daar verwikellinge is ne! Klink of dit vinnig nader kom.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109603 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Dankie Ralmarie, ek het mos vanoggend van 2:30 - 4:30 wawyd wakker gele! :( Nou is ek lekker moeg vandag, maar ag wat, smile maar :)

Christa, bly alles gaan goed met Mare!

Elise, sterkte met die geelsig, ek glo alles sal vinnig uitgesort wees!

Sarah, njoy the leave, 37 weeks already, not too long to go! :woohoo:

Gaan nounou weer gynae toe, sal julle laat weet hoe het dit gegaan :)

Ons het gisteraand darem die pram aanmekaar gesit en opgeslaan, so een stappie nader! :laugh:

Anina, dis darem 'n klein wereld! Ek sien op FB ons het friends in common en dat jy in Wilgers was 99. Ek was saam met daai klomp almal in Laerskool Skuilkrans en ken almal soos Anelda, Alet, Amelia, Marsa ens. baie goed!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #109601 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro klink of jy 'n lekker ontbyt gehad get. Baie voedsaam en vol energie! LOL ;)

Julle ek het sopas begin om diie huis rond te skuif. Dit gebeur ele keer teen die einde se kant.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account