file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108110 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip Gerne, ek neem dan ook aan haar naampie is Mikayla, dis mos wat hulle haar wou noem as sy 'n dogtertjie is!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108108 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, okay so darem weet ons nou alles is okay en die pienkietjie is gebore. sal nou laat weet oor die gewig ens. het haar gesms. ag shame ek raak sommer tranerig!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108105 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, ek gaan :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108104 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek sien almal se "Geluk met die meisiekind" op Facebook!!!!

So sy het toe 'n meisie gehad!!!!!!!!

Ek neem aan die sms ding het nie gewerk nie B) :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108101 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
dalk het nie baby boom ding nie gewerk nie. ek het al baie keer gehoor dit werk nie.

gerne, sms haar gou, toe man...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108099 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hehe, Anina, ek refresh ook heeltyd die page om te sien!

Maar ek onthou tog sy het gese sy het registreer by Baby Boom vir die sms diens, ek hoop dit het gewerk!

Nou moet ons maar verder wag..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108098 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina. CLAUDIA IS DIE REGTE NAAM!! dit is so mooi. ten spyte van die sentiment aan maria, is die naam bietjie outyds en gaan dit nie by julle familie pas nie.

Okay, sorry ek is so reguit. Maar ek verstaan 100% hoe jy voel. Ek wou my pa vernoem. BERTUS....mmmm bertus vs. stefan... vertel jy nou vir my watter een wen!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account