file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108512 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Jip, is ook by haar :)

Is vanaf swanger is by haar, maar sal sommer nou altyd by haar bly!

Ek vind haar vreeslik aangenaam, sy is nie vol fiemies nie en heel down to earth. Selfs die spreekkamers is outyds en niks fancy nie, maar sy ken haar ding en doen haar job!

Sy het nog altyd my laat gemaklik voel! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108493 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Cabraham

Ek sien ek en jy is by dieselfde gynie.. Ek is ook by Lynette Reynders. Hoe vind jy haar?
Ek is mal oor haar sys regtig baie nice.. Ek was op 'n tyd al so baie by haar dat sy vir my een keer sommer minder gecharge het as vir die ander. O ja en toe sy my ma se histerektomie gedoen het het sy my laat by staan in die teater.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108489 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Gaan goed hier, nie klagtes nie.

Baie happy vir Elise!!

Baai :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108409 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More mammas 2 be :)

ek voel bietjie pap vandag, wetie wat is fout nie. sal seker net nou weer bietjie beter voel. het okay geslaap.

Lily, shoe min dae vir jou ne! wens ek was jy :) geniet die laaste paar dae.

Ja dit was nou elise se eerste oggend wakker word saam haar dogtertjie, te lekker ne. Nou raak elke dag net beter en lekkerder - vir die res van mens se lewe!

Anina, daai drink van jou klink lekker, enige iets met berry sap is ne!

Ja Ralmarie, jy moet elke oggend ten minste laat weet jy is nog okay, ek worry oor julle klomp wat so vroeg kraam. het die dokter al ooit vir jou gese hoekom jou babas so vroeg kom of is dit nou maar net so? Daai nesting klink vir my baie naby aan die einde ne! versigtig wees asb.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108401 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Christa - ek dink aan jou! Hoop die geboorte is vir jou net 'n wonderlike ervaring! En dat jou man sy spesiale verjaarsdag geskenkie sal geniet!

Lekker vir die energy boost wat ingeskop het Ralmarie. Myne is bietjie laag die afgelope tyd, maar ek's seker as al die werkdinge klaar is en ek net op baba kan konsentreer gaan ek ook weer hope energie hê. Net 8 werksdaggies oor vir my! :woohoo:

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108353 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa en Ralmarie, eks bly julle het kom inklok om te se alles is nog reg. Met die tyd wat so min raak weet mens nooit...

Ralmarie, ek is in vir die R20 inbetaal en 'n Carike CD wen!

Ek het toe nou nou uiteindelik onthou om die rasberry leaf tee te maak. Ek meng dit met rooibos en berry koeldrank, dan drink ek dit soos ice tea. Dis baie lekker!

Wat 'n wonderlike dag met 'n geboorte in ons groepie! Ek hoop Elise kry darem vannaand 'n paar ure se slaap in!!

Lekker aand!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108344 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Bly dit gaan nog goed met almal! Baie geluk aan Elise met die ou dogtertjie! So bly vir hulle! Gerne Spar winkels verkoop die kragkaarte. Ons kry ons sin daar. Ralmarie hoop Drikus kom nog in September ter wille van ouboet! Ek nog reg vir Woensdag. Mis julle klomp! Sal sms van Maré. Lekker doeks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account