file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108122 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek was ver uit met my skatting!

Ek is so bly ons weet darem nou, hoe wonderlik is dit nie. Dit maak alles so werklik, een van die dae sit ons almal met 'n baba in die arms en chat...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108119 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok, so volgens ons lysie was Petro die naaste met die gewig, maar was verkeerd met die geslag! Dan was Elise volgende naaste met gewig en dan ek, Helene en Ralmarie. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108117 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is so bly dit is n dogtertjie!! ek dink sy sou bietjie teleurgesteld gewees het as dit n seuntjie was. Sy het haar voorbrei vir dogtertjie.

Dit is sulke kosbare oomblike in die hospitaal. hoop alles gaan goed met borsvoeding ens.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108116 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Bly almal weet darem nou!

Nie 'n clue wat haar naampie is nie. Sy is 'n goeie gewiggie ne! En lengte

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108113 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jipeee!!!! Ek het nou net die sms gekry!

Dis 'n dogtertjie, 3.24 kg, 51 cm lank en pragtig!

Baie geluk Elise!!!!!!!!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108112 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
jipppee. ek het sms gekry. was dit nou van haar af?? dogtertjie weeg, 3.24 en 51cm lank!!

ahhhh lekker pienk!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108111 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok julle, su weeg 3.24kg en is 51cm lank!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account