file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108833 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie geluk Elise!!!!

Kom nou net v dr af - als lyk ook nog goed en "toe" soos Ralmarie se.

Kleinding weeg nou 3.4kg - so ek is in vir 'n groot baba.

Dankie vir die voorstelle vir name - sal julle laat weet sodra ons besluit het!!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108810 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag julle

Ek is bly alles is darem nog mooi "toe"! ;)

Nou hoe wil manlief nou mind change oor die naam? Aai, aai, aai :( Sal hy nie nou weer vir Andrico val nie? ;) Wat van Andro?

Christo, alle sterkte met more!! Lat weet asb. hoe alles gegaan het, moet ons nie laat wag in spanning nie, hoor :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108749 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag almal.

Sjoe ons waai weer weg hier in Noord Wes vandag.

Ek kom nou net van gynie af en alles lyk nog goed. Baba weeg nou 3,1kg. Het my inwendige ondersoek gehad, alles is nog mooi toe.

Ek het juis gevra oor die 38 weke ding. Ludwig was die enigste een wat voltyd was en die 3 meisiekinders almal op 38 weke. Hy se daars nie regtig 'n reel nie, maar seuntjies is ook geneig om langer binner te bly. So aan die een kant se hy ek kan langer loop, maar se ook omdat dit no.5 is kan dit ook enige tyd gebeur.

Die dat alles nog mooi toe is is ook geen aanduiding nie. Party loop 2-3 weke op 2 of 3 cm ontsluit en dan kan mens glad nie ontsluit wees nie en daai nag kraam.

So eintlik is daar geen reel nie en se hy ek moet maar net versigtig wees en inkom sodra ek iets voel.

O well, ten minste is alles goed.

Julle nou is Tinus weer onseker oor Drikus. Hy soek 'n ander naam. So enige verdere voorstelle van Andries Pieter is welkom.

Christa sterkte vir more ons dink aan jou. Is skoon jaloers.

Nou ja laat ek die post stuur voor ek weer nie in die internet inkom nie.

Lekker daggie vir almal ek loer weer net nou in (hopelik)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108747 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sukkel om samantha se fototjie op te laai van my bb af :(

Ek is by die huis, ekt nie lekker gevoel vaniggend nie en besluit siekverlof te vat. En toe ek my bloedruk laat neem toe is dit vreeslik laag.

So ek gaan nou bietjie rus :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108744 by Grenaat

16 years 1 month ago #108663 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Het iemand nog nie 'n fototjie van Kleine samantha nie.

Elise - Sommer net weereens BAIE GELUK MET JOU DOGTERTJIE, ek weet sy gaan vir jou en manlief net vreugde bring.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108531 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, ek sukkel vreeslik met my rekenaar vandag.

Ek kom nou maar net inklok om te se alles is nog reg...

Christa, jy moet more geniet! Mag julle 'n wonderlike ervaring he! Sterkte!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account