file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104209 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL Helene!! :laugh:

Meet jy die omtrek van jou maag rondom die naeltjie? Net sodat almal dan dieslefde meet?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104207 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
helene dit is nou n goeie idee daai ek weet net nie waarmee ek myne gaan meet nie manlief moet maar die tape messure vat en meet lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104206 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, hopelik is dit waar dan hoef ek nie weer so te sukkel met borsvoed nie. Die arme Stefan het partydae erg gesukkel om te sluk!

Sal kyk of ek 'n maatband kan opspoor wat groot genoeg is om om my pens te gaan (ek joke net hoor!!)

Lekker middag julle, ek gaan nou waai!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104205 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
jissie anina, jou beskrywing maar nou glad nie sin nie.....

n dowwe pyn asof iemand jou met n BASEBALL BAT GESLAAN HET!!! ek dink as iemand my met n baseball bat slaan gaan dit n donnerste erge pyn wees, en nie net n dowwe pyn nie...lol... :laugh: my beskrywing is:
my koek was laas op honeymoon so seer.... :laugh: :woohoo: :woohoo:

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104204 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina 1 kant klink dit nogals lekker om te trek as jy n werk as n perd afrigter kan kry jy hou mos daarvan en dit is nie so baie werk soos die skool nie en die kiddies kan saam jou gaan.Maar dit wat moet gebeur sal gebeur so sterkte

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104200 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
anina, lance het glad nie gehik nie, en ook geen probleem met reflux gehad nie. Die ene hik so nou en dan vir kort rukkies, so ons sal maar moet sien na die tyd of daar n ooreenkoms getref kan word.

Gerne, ek het ook baie drukker daar onder. Maar nie as ek pp nie. Dis net as ek loop en opstaan kan ek duidelik drukking van binne voel, soms sulke steek pyne. As jou pp brand kan jy dalk blaas infeksie hê. Bel jou dr, en sê jy't vergeet om te sê daarvan. Drink in meantime baie water!

o ja. ek wil nog die heeltyd vra: meet n bietjie vannaand jul maag omtrek en laat weet wat dit is. die wat oulik is met lysies kan vir ons kyk wiese maag is grootste en kleinste...

my maag se omtrek is nou 114cm.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104196 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, 'n dowwe pyn wat voel asof iemand jou met 'n baseball bat geslaan het is ongelukkig normaal, maar die brandgevoel is nie normaal nie. Die citro soda behoort te help.

Jitte julle, ek is nie lus vir trek nie, ons het net April hier ingetrek! Nou wonder ek of ek moet bother om die babakamer te verf... Ek het mos nou 'n skildery wat ek kan opsit, en as dinge dan uitwerk dat ons bly dan is dit darem mooi. Maar as ek nou prentjies verf en ons trek oor 'n maand of twee, moet ek dit net weer toe verf.

Dit klink of daar dalk kans is dat my man in Richardsbaai kan werk kry. Dan kan ons in Mtunzini bly, dis so 'n lekker vakansie dorpie, my vriendin bly ook daar. En hulle het 'n stable yard daar waarvan sy die voorsitter is, maar geen afrigter nie, so as ek soontoe skuif het ek dadelik 'n werk as perdry afrigter.

Bid asb dat ons vinnig 'n antwoord sal kry! Ek haat onsekerheid!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account