file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104167 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina my hik en ek moet se dit voel funny dit is hier bump stil bump stil bump stil so gaan dit vir n hele rukkie ek het woensdag aand laat manlief voel hoe hy hik dit is te cute

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104165 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Bly jy het gevra Gerne, want ek voel amper partykeer dieselfde ding? Maar ek weet nie eintlik wat ek voel nie. Sal maar weer bietjie Citro Soda deurwerk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104164 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene ek dink dit kan die opgewondenheid wees dat ek nie geslaap kry nie maar daar is nie n manier om dit te keer nie so ek sal maar die laaste 10 daggies sleg slaap wat. Ek wou mos normaal gegaan het maar het mos die bloeddruk probleem en moet n keiser kry so ja alhoewel ek nog hoop baba maak sy verskyning op sy eie voor die 20ste

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104160 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nee, man Gerne! Jy moes die dokter gevra het! Het hy jou urine getoets? Jy het nie dalk 'n urienweg infeksie nie? Jy kan jou urine by enige kliniek laat toets vir onder R20. Vat sommer jou eie monster in 'n skoon houertjie saam dan hoef jy nie daar te piepie nie...

Ek het weer die keer amper niks pyn daaronder nie. Miskien beteken dit dat sussa bietjie gaan sit...

Hik julle babas? Ek onthou nou nou Stefan het altyd so baie gehik, maar Claudia het nog nie een keer gehik waarvan ek weet nie. Ons sekretaresse het toe gese hopelik beteken dit sy sal nie reflux he nie, S het erg reflux gehad vir 'n ruk. Dink julle daar kan regtig 'n link wees tussen hik en reflux?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104157 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
amperkies amperkies is ek daar kan nie glo dit is net 10 daggies nie anina skielik klink daai 100 daggies baie lank

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104156 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
goeie dag dames!!

Elise, dink jy nie die sleg slaap is dalk ook opgewondenheid nie. Gaan jy vir keiser? sou jy nie normaal gekraam het nie? Ek stem saam met Anina, jy gaan jou magie en die gewoel daar binne mis.

Ek wens ook nou al baba was hier, maar dan weer ek ook ek gaan weer sukkel met n pens wat in shape moet kom. Maar Analize het dit so mooi gestel, dat ons nie moet worry oor ons figures nie, want die kinders moet iets snoesig he om teen te cuddle....so ek sal maar n cuddle bear mamma wees..lol :laugh:

Bly jy loop nog Ralmarie!! Geniet die partytjie en oe, lekker pedi op saterdag. Ek het ook n voucher vir pedi, moet dit nog boek. .... het somme nou gebel en ook geboek vir more 12uur.

Anina, dit is n baie slegte tyd vir jou man om retrench te word. Maar moet jou nie kwel daaroor nie. Waar daar n deur toe gaan word n ander oopgemaak. Ons vertrou dat jou man gou iets sal kry. en moenie vergeet van UIF nie. julle moet CLAIM!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104145 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

Anina, jammer oor die slegte nuus. ek hou vir jou styf duime vas dat alles sal uitwerk soos dit moet. moet asb net nie nou te veel stress nie, al weet ek dis moeilik. sterkte girl

Ralmarie & Anina, wil net gou hoor. Ek het vreeslik pressure 'down there' en is dit party dae geswel. Ook party keer brand dit so bietjie as ek pieps (alles voel presies soos dit gevoel het nadat ek gekraam het). Is dit okay? normaal? Party keer is ek bang om te pieps, voel of hy gaan uitkom LOL
Ek wou nie die dokter vra nie want hy sal sommer met 'n lig en goggles daar inspring en ek is regtig nie lus daarvoor nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account