file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #103812 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip, ek spring jou bietjie voor Gerne!! Maar dis darem net 6 daggies vroeer as die oorspronklike EDD, so dalk kom Ruben bietjie vroeg, dan is ons weer op gelyke grond :laugh:

Elise, toemaar ekke het ook nou rekmerkies op die maag, so daai girl wat my foto's doen, moet my iets verskriklik photoshop!!! Ek wil lyk soos 'n supermodel :lol:

Julle, ek dink Riley bou vandag nog 'n orgaan, dalk een wat nog nooit bestaan het nie, want kyk, ek is nou ewe skielik vreeslik moeg, my oge wil toeval!!! :blink:

Anina, ons hou duim vas dis goeie nuus vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103784 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoop dit is eerder goeie nuus as slegte nuus anina sterkte

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103782 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek gaan nou bietjie aflog... Ons het 'n vergadering.

My man het my nou net gebel en gese hulle het 'n vergadering met die CEO van sy company vanmiddag. Almal is regtig nervous, hulle dink hulle kry dalk almal nou pakkette, hulle dreig al vir 2 jaar dat die company gaan toemaak. Dit sal ons effe in die stront dump. Hoop dit is eerder goeie nuus...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103780 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sal haar sms en hoor wat sy sal vra en dan kan ek met manlief praat vanaand en hoor wat hy se

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103776 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dis hoekom ek se die maag gaan effe plat wees vir 'n preggie maag...

Sy is in Jhb, sy doen shoots op location (waarookal jy wil, soos by jou huis) en sy sal die rekmerke uit edit! Haar naam is Carien Marx nr is: 072 372 0388
Ek sal haar sms en laat weet ek gee haar nommer uit sodat sy nie dink dis vreemd as jy haar dalk bel nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103769 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
waar is die girl anina ek weet anyway nie of ek dit moet doen nie my maag is so vol rekmerke ek sal my dood skaam

En haha vir die plat preggie maag dan daar nie meer preggie nie so dit net n plat maag as ek nog moet wag tot die 25ste vir die klein klits haal ek hom self daar uit lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103765 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, daai girl by wie ek my fotoshoot gedoen het sal dit vir jou vroeer kan doen. En as jy se jy is my vriendin dan sal sy dit tien teen een goedkoper ook doen, ek weet nie hoeveel sy vra nie, sy het myne verniet gedoen want dit was vir haar portefeulje. Jy kan nie wag tot 25 Sept nie, dan gaan jy 'n baie plat preggie maag he!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account