file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #103935 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Geniet jou bad Elise, ek spot sommer met jou! Maar as die woelwater besluit dis tyd, gaan bad sommer weer voor julle ry! Dis altyd goed om bietjie in die bad te ontspan sodat jy kan begin ontsluit. En as jy dan al 5cm is teen die tyd wat jy by die hospitaal is, behoort jou kanse op natuurlike geboorte net soveel beter te wees!

Ek hoop jou handdoek trick werk!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103913 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
julle as ek volgens my scan datum gaan wat 25 september is dan is ek vandag al 37weke en 5dae

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103900 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
anina ek moet bad wat as hierdie klein rakker besluit om in die nag uit te klim dan is ek vuil ek sal net vinning bad en sommer weer in evening primrose olie ook dit kan help en ek dink sal manlief verly as hy by die huis kom sal net met n handdoek voor die deur vir hom wag lol :blush:

Ek het nou lekker sooibrand aan my ek het 7up se groen aan maak koeldrank gedrink en ek kom agter dit gee my sooibrand

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103865 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Janine, ek sal so maak. As ek dit nie nou deur kry nie agv van die website se probleme sal ek dit more stuur.

Julle, ek hoop my man kry goeie nuus. Selfs slegte nuus oor verhogings sal fine wees, net nie 'n aflegging nie. Maar hulle is nie baie hoopvol nie, niemand wat in die laaste jaar bedank het is vervang nie. En hulle afdeling se enigste oorblywende ingeneur is ook laas maand weg en nie vervang nie, dit skep 'n baie donker prentjie. Ons het darem 'n kans dat hy in Richardsbaai of Secunda sal kan werk kry, maar ek wil nie eintlik trek nie! Ek werk so lekker waar ek is.

Janine, my Stefan het nooit minder beweeg nie, maar ek het toe (en blykbaar nou weer) 'n oormaat vrugwater, so by my raak die spasie nie regtig vir hulle minder nie.

Elise, moenie bad en relax nie, stap girl. Skud daai babatjie uit!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103861 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Janine ek het ook gehoor hulle raak stiller maar glo my ek is al 37weke en myne is nog so aan die gang dat hy seker maak ek weet hy is nog hier en kan nog beweeg die beweggings raak net harder en op die snaakste plek

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103846 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja nee wat, dis immers met baie liefde gegee, so sal dit maar moet gebruik. Sterkte met daai skildery Anina, wens net die mense wil luister as ons praat oor wat ons beplan vir die babakamers!

Ek's 34 wke Saterdag Gerne, en hierdie dametjie is omtrent aan die rondwriemel vandag - te lekker! Het iewers gelees die bewegings raak minder soos wat die spasie meer beperk raak, maar vir my is sy net meer aan die gang. :laugh:

Hoop dis liewer nuus van 'n verhoging Anina! Sal jy vir my ook daai hypnobirthing tips PM asb? Het al redelik opgelees oor die breathing en relaxation tegnieke, maar alles kan help.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103827 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou werk my quick reply nie :(

Carmen as dit net rekmerkies was dan was dit ok maar dit is groot rekmerke ek lyk soos n pad kaart ek is selfs te skaam dat my man my maag kaal moet sien

my rug raak nou regtig seer en ongemaklik en hiers niemand om hom te vryf nie :(

My kos is amper klaar dan kan ek weer bad en relax

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account