file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104131 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
WOW Elise! 10 dae!!! Net annerdag was dit nog 100 daggies oor! Byt vas, jy's amper 'n mamma!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104123 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
10 DAE JULLE EK HET NET 10 DAE OOR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104121 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
julle ek was nou so lus vir russians dat ek gou vir my gaar gemaak het en dit was nou so lekker

Anina jammer om te hoor sterkte

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104119 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek's jammer om dit te hoor Anina :( Dis nie die tipe nuus wat mens juis nou nodig het nie.

Maar soos jy se, mens vertrou dat alles sal uitwerk! Toemaar, my man se afdeling is ook een wat gedurig gebuk gaan onder die ding dat hulle dalk kan toemaak, so ek weet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104079 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
O, ja, skuus Gerne, ek vergeet sommer van jou!

Eks bly dit gaan so goed met Ruben! Ons groepie is so geseend om sulke gesonde babas te he!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104077 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Ons het toe nie goeie nuus gekry by my man se werk nie. Die CEO se hulle gaan nie dadelik afleggings doen nie maar wel binne die vlg 2 maande en my man se afdeling maak verseker toe so hy is defnitief oppad uit.

Manlief het nou net vir my hulle retrenchement policy gestuur, en volgens dit sal hy 2 weke se salaris en enige uitstaande verlof kry tesame met 'n kalender maand kennis of 1 maand se salaris as hulle nie vir hom kennis gee nie. Dis nie baie nie, en ek sal nie graag in sy pensioen fonds in wil delf om te oorleef nie, so ons soek maar dringend ander werk.

Nou kyk ons maar vir werk enige plek! So ek begin dink ons moenie die babakamer verf nie, die kanse dat ons gaan trek is baie goed... Ek wens net ek kon weet wat in die toekoms gaan gebeur, maar ons weet darem dat al kan ons nie die toekoms beplan nie, sal die Here vir ons sorg.

Elise, jammer jy slaap so sleg, ek onthou dit raak aan die einde so. Maar dis amper verby! En glo my soveel soos wat jy dit nou mis om op jou maag te slaap, gaan jy dit mis om daai skoppies van binne af te voel! Sterkte, die pad is amper klaar.

Ralmarie, eks bly jy is nog met ons. Moomie het weer probleme met hulle server gehad gister, ek hoop dis binnekort uitgesorteer. Hulle probeer regtig hard. Daar was blykbaar 'n maklike manier, wat sou beteken dat hulle die hele website van voor af begin, maar dan verloor hulle al die posts wat tot dusver gemaak is, en hulle wou dit nie doen nie. Dit is hoekom dit nou so lank vat.
Geniet Ludwig se verjaarsdag, dit herrinner mens aan hoe vinnig hulle grootword ne!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104076 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Ek is bly die site is weer up & running!

Gerne, het al op FB gese, maar ek is bly alles lyk goed met Ruben!

Ralmarie, ekke gaan ook sommer nog van my maternity klere inpak om huis toe te gaan. Ek weet ek gaan net so lekker spekvet wees as ek eers klaar gekraam het, gaan seker vir lank daarna nog maternity clothes dra! :blush:

Anina, wat het jou man se werk toe gese?

My man speel in 'n golfdag vandag.

Hy verjaar more op 9/11, ons is so 30 pelle wat by my mahulle gaan braai en rugby kyk vir sy bday, dankie tog vir my mahulle se huis, want ons plek is heeltemal te klein! :ohmy:

Ek het lekker crap gevoel gisetrmiddag en aand! Mensig, ek was verskriklik moeg, en het net nie lekker geveol nie, het vreeslik warm gekry. :(

Toe kry ek gisteraand nog 2 lekker krampe in my kuit, en my pubic bone en lieste het lekker gepyn :huh:

Voel vanoggend beter darem.

Wish me luck vir more julle, doen mos make-up vir troue van moreoggend af, gaan 4 ure op my voete wees. Ek weet nie hoe gaan my voete of my rug dit hou nie, maar ek het nie 'n keuse nie, ongelukkig :dry:

Elise, ek verlang net so om op my maag te kan le, dis al hoe ek geslaap het voor ek swanger was!

Ralmarie, njoy daai pedicure!! Ek skimp baie hard vir een en 'n facial vir my bday!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account