file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #99444 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ja ek dink almal is in n mate bang maar tog is daar daai gevoel binne in jou wat se als gaan uit werk en als vir die beste en daai gevoel van ek kan nie wag om die nuwe baba vas te hou en vertroetel en ontmoet nie dan as jy aan al daai dinge dink verdwyn al die twyfel en bekommernis

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99438 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, almal is seker n soort bang, maar ek wil jou gerus stel. Met n eerste baba is dit regtig kosbare tyd. Dis net jy en jou baba, en elke oomblik is so kosbaar wat julle saam is.

Wat my die keer bang maak, is dat ek nie genoeg aandag aan al2 kinders sal kan gee nie. Of dalk nie so lekker kan bond met nuwe baba nie, of dat Lance afgeskeep gaan voel...ag dis al sulke moederlike bekommernisse. Ek het vanogg my oë uit gehuil by die dr. Maar sy het my gerus gestel, en gesê alles gaan goed uitwerk, blykbaar gaan dit baie makliker gaan en ek sal sommer gougou n band met nuwe baba kan vorm.

oooo, wat ook al die geval, ek dink dit bly maar n scary gedagte.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99436 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
sjoe carmen jou pensie is nog klein sjoe daar nog baie plek vir groei

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99430 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek het klaar jou foto op fb gesien. Jou maag is vreeslik klein. Ek dink jy gaan jou gat afskrik as hy nou eweskielik begin uitpop!! (want jy dink mos jys reeds groot:)) Hoe gaan dit met die bewegings, voel jy darem al sterk bewegings?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99428 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek dink ook ek het nogals n klein magie dit laat my soms wonder hoe die babatjie daar in pas en dan wonder ek hoekom ek so klein is

Helene ek het net 21 dae oor en vir 1ste mamma kan jy dink hoe bang word ons?

Sjoe al die klere was is nie n grap nie hoor ek het nou al 3 bondels gewas en daar is nog genade het n baba so baie nodig nou hang die wasgoed lyn vol spier wit spoeg doeke en klein kleretjies het nou die komberse af gehaal want hulle is droog en ai hulle ruik so lekker ek het saam die groceries van die baba stasoft en seep poeier gekoop en dit ruik baie lekker

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99419 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, jou magie is mooi rond ne! maar jy dra nie vreeslik groot nie. oulik, dankie.

Lyk vir my die pregnancy brains laat ons almal in die steek. :) Helene hy is al groot ne! shoe. bly hy is so gesond, 'n seun moet so wees!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99407 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek sien my profile pic het alweer verdwyn :angry:

Helene, wow! :woohoo: 2,7 kg al, hierdie gaan 'n groot oukie wees as daar nog 'n maand oor is!

Ek probeer ook vir julle foto van my maag op 32 weke laai, maar ek sukkel alweer, sal maar weer probeer :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account