file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #99401 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
christa ons was vandag amper in dieselfde bootjie. Ek het gedink my afspraak is eers 3uur, gelukkig bel ek om te bevestig, en dit is toe 10:30!! ek het dit darem gemaak. Shame, wanneer kom jy toe agter jy het vergeet daarvan?

Elise, jou magie lyk goed!! Dit lyk na n vreeslike lekker pram daai! my vriendin het so bad soos joune, en sy was mal daaroor! jou tyd kom nou gou nader.

ek begin vreeslik bang raak as ek besef baba kom oor n maand.... :unsure:

Die dr sê baba het nie gesak nie, maar wel in n ander posisie gedraai wat nie so op my diafragma druk nie. Ek kry ook nou "Brackston Hicks". Ek het eers gedink dis sommer net maag krampe of iets. maar ek het nou so kramp by die dr gekry, sy het gevoel, en gese dis brackston hicks.

o ja en stefan weeg al 2,7kg!!! hy is blykbaar groot en wys al 35 weke (ek is nou 33w4d) my keiser datum bly op 5 Oktober, dit is reeds vroeer as my EDD.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99343 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
boep 35 weke 4 dae

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99336 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
bad

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99331 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
pram

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99275 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Sjoe, almal was besig hierdie naweek lyk my!

Gerne en Christa, ek is bly julle babyshowers het so goed verloop. My vriendinne stuur vandag my uitnodigings uit, myne is die 25ste Sept. Ongelukkig oor 'n langnaweek, maar hopelik kan meeste mense kom ;)

Helene, dis great dat Lance se party 'n sukses was! btw, het to die Lollos DVD gesien in Musica en het eers toe aan my man verduidelik dat dit die "ander" Barney is! :laugh:

Shame Christa, om te vergeet gebeur maar met die beste van ons!! :blush:

Elise, bly oor al die bargains! Ek gaan ook een van die stands gebruik, waar die abd is en die changing station en alles. My niggie gaan sommer hare vir my gee, ek het ook nie 'n compactum nie :)

Ek het ook amper my hospitaal sal klaar gepak, moet nog soos Christa, die babaklere en kousies en hoedjie en kombersies pak en paar goedjies van my soos my toiletries, maar dis 90% klaar.

Anina, welkom terug, jaloers op jou dat jy 'n lekker vakansie gehad het ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99251 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo Moomies!

Lyk of almal 'n lekker naweek gehad het! Myne okay! Ooievaars was lekker, net uitputtend! OUlike goedjies gekry! My tas is gepak, dis nog net boetie sin, moet eers die laaste kleertjies gaan was.

Anina bly julle het die vakansie so geniet! En is veilig terug!

Gerne lekker vir al jou showers! Nou is jy reg vir Ruben se koms!

Helene bly Lance se partytjie was soveel pret! Moenie so stres oor die tassies nie, jy sal reg wees!

Carmen jy bly darem vreke besig met sl die partytjies! Jammer oor die outjie se masels!

Julle ek het vreeslik skande gemaak vanoggend! Ek het heeltemal van my dokter's afspraak vergeet! :blush: :blush: Nou kan ek eers Donderdag 12:15 gaan! Dis nog so vrek ver! En ek wil volgende Vrydag weer gaan dat dokter my dan op bed-rus sit! Die gery maak my nou klaar!

Elise bly vir al julle bargains! Sien daar was toe 'n goeie rede hoekom julle nie doerie tyd moes koop nie!

Ralmarie ek sien jy het ook 'n MUSHY brein! Hoop jy en Rachelle is sommer stukke beter!

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99120 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Elise, ek het darem nie van julle vergeet nie... maar ons het heerlik uitgerus so sonder al die tegnologie.

Gerne, eks bly jy is uitgesort! Ek moet nog newborne klere gaan koop, het NIKS newborn stuff gekry nie. Ek het vir my man gese hy moet vir die mense by my skool laat weet as hulle dalk iets beplan moet hulle NEWBORN klere koop. Daar is nie baie personeel by ons nie, maar as hulle so 4 of 5 pakkies koop is ek gewax want ek het op die oomblik 3 pakkies.

Hoop julle het almal 'n heerlike week!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account