file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #98832 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek is amper oppad girls, geniet die naweek, showers, bederfies, chocolates en geliefdes!

chat weer maandag.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98820 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, geniet jou partytjie more, onthou dis jou en Maré se dag, ek weet jy voel nie lekker nie maar ek is seker julle sal dit geniet.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98817 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ag eks bly jy het so baie nodige goed gekry gerne en dat jy dit geniet het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98806 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Raai wat het ek lunch gedoen..... my baby shower bygewoon!!! :laugh:

Ahhh dit was so lekker, ek het die coolste army doeksak gekry, paar oulike stelletjies klere en dan baie nodige goed. Alles op my lys het ek gekry! wonderlik. dis so groot geskenk om so baie goed nie te hoef gaan koop nie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98789 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, nou wat van 'n sny? Miskien baie korter?? Maar dan gaan jy moet blaas, jou opsies is maar limited. Dis hoekom ek wat so lui is op die oomblik, ook dit maar net in 'n bolla of pony druk! :(

Jong, jy mag gerus jou hare kleur terwyl jy swanger is, daai is nie meer relevant nie, dis in die ou dae nie veilig gewees nie. ;) :P
Ok, lekker naweek vir julle, sal weer later inloer!

Baai xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98788 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
manlief skop my agterent vol ou skoene as ek my hare kort sny christa so ek moet dit redelik lank hou

Ag wat ek sal sien hoe voel ek later dalk sal ek weer kleur op die staduim voel ek lus en los dit laat dit terug keer na my normale haar kleur toe

Lekker naweek christa

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98783 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons is alweer op kos, lekkers en luste! Ai tog! Ek lus weer net Ultramel se sjokolade Delite! YUMMY!

Wat hare betref, hou dit maklik en vinnig! Wanneer daai kleinding eers daar is gaan ons min tyd he vir fieterjasies en mens wil tog nog steeds goed lyk. Dis hoekom ek myne kort dra, dit vat my net 5 minute om dit netjies te blow-wave. 'n Regte DKW haarstyl! (Dans Kerk en Werk) :silly:

Ek kleur of dan highlight nog regdeur my swangerskap. My haarkapper het gese dis vroeer jare se produkte wat onveilig was, vandag se goed is nie meer so sterk nie. So ek kan nie sien hoekom julle dit nie kan doen nie? Julle wil tog seker goed lyk vir baba se geboorte! :woohoo:

Ek gaan nou eers groet. Lekker naweek vir julle almal! Hoop almal is gesond en uitgerus na die naweek! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account