file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #98773 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
oe julle ek het lus vir vars pynappel ek hoop ek kan more fruit & veg toe gaan ek het die vreeslikste lusse vir vrugte

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98772 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
my hare is in layers gesny carmen en dit raak nou afgesaag ek het nie altyd die lus om dit te blaas nie so ek maak dit in n pony en ek is nou al moeg vir die look? my hare kort ook n kleur maar ek het nou die dag gelees in die your pregnancy hulle beveel dit glad nie aan deur swangerskap nie so ek kan net so wel my hare laat uit groei en maar terug gaan natural kleur toe

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98769 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Christa, ek is het nie regtig krag vir al die dinge oor 'n naweek nie. As ons iets die aand aanhet, dan bly ek gewoonlik nie lank nie. Want dan is ek net nie meer lus vir mense nie!

Toemaar, ek moet nou na werk gaan groceries koop, ons kaste is ok leeg en daar is net nie tyd oor hierdie naweek nie, en ons sal dit moet push as ons tot volgende naweek wil deurdruk!

Hoop jy kan daai pilletjies gaan kry later vandag, moet nie nog te lank vat nie jong!

Ralmarie & Christa, ek moet ook daai chocolate probeer. Ek like die Malva pudding een weer vreeslik baie, maar ek sal moet al die soorte probeer!! :P

Elise, my hare kort ernstig 'n sny en kleur, maar ek gaan maar deurdruk tot volgende maand. Jou hare is mos lank? Wat van layers?

Ek dra eintlik altyd my hare bob, maar vandat ek swanger is, het ek nie lus gehad vir hare blaas nie, en het dit maar laat groei, maar sal een of ander tyd dit weer bietjie sny!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98760 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
o ja wou julle nog se ons haarkapster kom vanaand bietjie ons hare sny sy kom sny dit sommer by die huis nou wil ek bietjie iets anders doen met my hare maar ek weet nie wat nie enige voorstelle?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98741 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja nee christa ek weet nie wie het die grootste geskrik nie ek of manlief maar tog het ek n lekker maag vryf daar uit gekry lol. Ai julle maak my nou weer van vooraf naskurig met julle preditions
My hande en voete lyk so opgeswelde waartlemoene(gepraat van n koue waartlemoen kan nou baie lekker wees)

Ek moet my bloeddruk pille kry ek het nou vir 2 dae nog glad nie gedrink nie want dit is kla en ek het nie n kar om by n apteek uit te kom nie so ek hoop manlief kom so by die huis laat ons nog gou apteek toe kan gaan

What's for dinner?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98706 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Ek het gedink ek is al een wat so vreeslik huil! :blush: My arme man weet nie meer wat om met my te doen nie! :huh:

Elise jy moenie met streke begin nie! Se vir Mikayla sy moet kalm raak! (Ek dink ook dis 'n dogtertjie ;) ) Bly julle is nou rustiger! Hou dit nou so! Simpatie met die seer heupe, ek het dit ook elke nag!

Gerne dokter voorspel 3.5kg vir Mare. Ek dink hy gaan so raps kleiner wees, daarom my predictions. :P

Carmen sterkte vir al jou bdays! Mensig maar jy is altyd besig naweke! Waanneer rus jy 'n slag? Of is jy nog nie moeg nie? My energie-vlakke is alles down the drain! Ek is weer permanent moeg! :blink:

Janine ek se ook elke dag dankie vir die mediese fonds, al skel ek hulle gereeld oor goed! Dit kos 'n hele paar rand per maand, maar minstens is alles gedek! Veral die hospitaal en ons het nog 'n Gap Cover ook wat help as dokters duurder is as goedgekeurde tarief! :)

Ralamrie daai chocolate is heerlik! Daai sagte binnekant smelt sommer in mensse mond! YUMMY! Ek het nog nie die malva poeding een ge-eet nie, sal dit bietjie probeer! Ek is bly Rachelle voel sommer al klaar bietjie beter! Sy moet dit net ook nou rustig vat. :P

Helene hoop jou kragte hou vir al hierdie gekook! En dat jou vriendin / kollega darem help! ;)

Ek het mos more my ooievaarstee en ek weet nie of ek juis uitsien daarna nie! Ja ek weet, dis lelik van my! Dis net dat ek nie lus is vir mense nie. Wil liewer by manlief by die huis wees en hy is heel naweek in Jhb by hoofkantoor vir die stupid stock take! Komdarem in die aande huistoe. :huh:

Ek het nog soveel aankope om die naweek te doen ook, veral my hospitaal toiletries en daai op"pad" soos Petro gese het! En die kruidenierskaste is dolleeg! :blush: Sal maar die nodigste koop dat manlief my volgende naweek met die res kan help. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #98615 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Gelukkig voel ek nou beter dankie lily het vanoggend toe ek opgestaan het nog so nou en dan n kramp gekry maar dit voel of dit nou weg is so ek hoop dit bly nou weg ek sien regtig nie uit om n prem baba te he nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account