file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #96035 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne dalk moes die 5 okt gewees het hyt dalk net verkeerd geskryf ai die mans

my man het in die begin gese baba gaan op n naweek kom nou sit en wag ek maar dalk besluit hy om op 37weke van self kom maar ek dink my gynae sal dan seker n nood keiser doen

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96030 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja ek bly in roodepoort wes. Watse hospitaal gaan jy nou weer ek kan nie so lekker onthou nie seker jy sal die preggie brain verstaan lol. Ek is nou glad nie gepla oor die weg bly van enige goed af nie as ek lus kry vir iets eet ek dit maar dit is daai tyd van die maand waar jy maar die laaste geld bere vir die nodiges so hopelik is daar n gelukkie vir roomys die naweek

Julle ek hoop ons kan n kamera in vat met die keiser ek soek n foto van baba waar hy nog vol slym en als is dit is altyd vir my so mooi foto en ek wil nie die kans mis om so foto te neem nie manlief wil glad n nuwe kamera gaan koop want hy wil mooi fotos he en hy wil baie neem

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96017 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Welkom Leila-S. Bly jy het by ons aangesluit, jy gaan dalk nog spyt wees :silly:

Oe oor 'n maand houvas jy ook jou kleinding, wat gaan haar naam wees?

Ek het so gelag, vir almal gevra om weer vir my 'n prediction te gee van wanneer hulle dink R gaan kom toe skryf my man 5 Sept. :woohoo: :ohmy: Hy is lekker laf, ek dink hy het hom misgis met Sept en okt want my datum is eintlik 27 Okt - nie NAASTENBY 5 Sept nie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96013 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Christa. Dis nogals iets om aan gewoond te raak. Ek het ook hierdie gevoel in my dat sy nie gaan wag tot die 23ste nie mar ag as dit gebeur dan gebeur dit maar ek kan haar tog nie verplig om binne te bly nie. Ek gaan van die 1ste September op my kraam verlof.

Elise ja dis ek hier van die wille roodepoort. Ek onthou dat jy ook hier iewers rond bly. EK verstaan so mooi daai milky lane roomys storie, ek voel dieselfde maar ek probeer hard om n goeie meisie te wees en weg te bly van daai plek af.

Dankie CAbraham. Ons gaan haar Abigail noem. Eks is ook maar elke dag hier maar sjoe die werk hou mens besig jong!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96004 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Welkom by ons groepie Leila(Elaine)!!

Ons is 'n hegte groepie en gesles elke liewe dag!! Kan nie my dag voortsel sonder om met die girls te praat nie :P

Sjoe, so dis ook min dae vir jou!! Wat gaan die naam van jou dogtertjie wees?

Ek moet eerlik wees, ek sien ook vreeslik uit na my kraamverlof, al weet ek dit gaan nie 'n vakansie wees nie, is dit nogsteeds beter as om te werk :P

Ooo, Christa en Elise, as babatjies besluit om vroeer te kom, sal alles fine wees, want julle 2 is klaar gesort met alles, so no worries! :)

Ekke gaan nou amper oppak, ook nou nie meer lus vir werk nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #96000 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja nee ek weet nie my "koek" voel of daar n os op le ek het regtig nie gedink hy kan so voel nie dit voel soos maagspiere wat baie gewerk het nou weet ek nie of baba gesak het nie maar tog draai hy nog baie rond so ek weet nie maar dit is nie seer nie dit is net ongemaklik. Ek was vrydag saam my ma by 1 van haar kliente die vrou het ook n baba gehad toe ons daar was was hy maar net 3dae oud ag wens julle kon hom sien ek het hom vas gehou en gewonder kan dit regtig wees dat ek 1 van die dae my eie 1 gaan he en hy is so klein hy is op 36 weke gebore en het 3.2 kg geweeg en hy is so klein le op my 1 arm dit het my so broeis gemaak ek wou he myne moet sommer uit klim

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95991 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise ek weet nie! En snaaks genoeg is sulke gevoelens selde by my verkeerd! My man spot nogal die naweek dat ek nou oor iets in kraam gaan, toe se ek hy moet ophou spot hierdie baba gaan nie wag tot 22 September nie! 'n Vrou wat saam met my by die geboorteklas is was verlede week op 36 weke reeds 3cm ontsluit. En sy kraam blykbaar met die 2de druk al. Haar eerste kraam was net so uur toe is boetie gebore. EN EK HOU NIE VAN VERRASSINGS NIE! :dry: Maar wat moet gebeur sal gebeur! Cope sal ons cope.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account