file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #95972 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne my 1ste paar datums was mos tussen 29 en 30 september ek is nou nogals opgewonde


Carmen wat my meer opgewonde maak is om te weet wat hier binne wegkruip en hoe hy/sy lyk dit maak my nou baie naskurig

Hey leila ons het al n paar keer gesels jy is die 1 wat ook hier in roodepoort bly as ek dit nie mis het nie? wel gesels saam met ons dit is n baie lekker groepie die en ons mis mekaar baie gou sal sweer ons ken mekaar al jare maar eintlik is dit al maande lol :-)

Christa hoekom kry ons daai gevoel baba gaan voor die tyd kom ek het gister aand dieselfde vir manlief gese ek het n gevoel baba gaan voor die 20ste sy opwagting maak toe se hy ek moenie spot nie hy is nog bang dat dit gebeur want ek is 99% van die tyd alleen by die huis en hy ry met my kar werk toe so ek is nog kar loos ook

EK IS HONGER!!!!!!!!!!!!!! :unsure: DORS!!!!!!!!! :angry: EN SOEK MILKY LANE ROOM YS :(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95959 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene ek het ook al agtergekom dit help as jy refresh. Probeer dit 'n slag. :huh:

Elise lekker vir julle wat more vir snookums sien en manlief wat by die huis is! Geniet dit! :woohoo:

Leila welkom hier by ons! Ek en Elise (Happygirl) is ook September mammas, maar ons gesels so lekker met die klomp! Gesels gerus saam! Elise gaan 20 September vir haar keiser en ek 22 September vir my keiser. Ek is net so benoud, maar die klomp se alles kom sommer vanself wanneer jy daai klein bondeltjie in jou arms vashou! Ek dink ook alle 1ste mammas voel maar so! ;) Wanneer gaan jy op kraam verlof?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95946 by Leila-S
Replied by Leila-S on topic Re: Oktober mammies 2010
Hey julle

Eks ook eintlik n September mamma maar julle groepie is net soveel meer lewendig.

Wel vandag presies oor n maand word ons meisiekind gebore (ek gaan n keiser kry :S ) en die realiteit begin nou werklik insink want elke oggend wanneer ek opstaan raak ek net meer en meer bang maar na ek so n uur wakker is begin ek weer excited raak (Of dalk is dit maar net omdat my kraam verlof naby is lol)

Sekker elke een van julle het met julle eerste kleintjie so gevoel of dalk is ek maar net mal :woohoo: lol.

Sterkte vir julle almal en ek wens julle die beste toe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95945 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, ja nee, jy is eerste in lyn van ons almal!!! Dis so naby, maar ek is erg opgeownde vir jou part! :woohoo:

Dankie vir Anina se nommer Gerne!

Het lanklaas van Annalize gehoor, ek dink sy is heeltemal te besig met haar nuwe werk! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95942 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Lily - die slaapbroeke wat ek by edgars gekoop het is nou op special vir R69.99.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95914 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, dit gebeur gereeld met my ook, druk net refresh, dalk een of twee keer, hy sal eventually laai!

Hi elise. geniet jou afspraak more en manlief wat by die huis is. jou tyd is baie naby ne, wat was jou oorspronklike datum op 40 weke?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #95852 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek is so bly moomie is weer aan sjoe dit was nou vir jou n straf ek dog my pc is weer besig om te gaan gelukkig toe nie.

Wel die piepie carmen is ek saam met jou as ek op staan dan lyk ek soos n ou vrou wat nie regop kan loop nie want dit voel of ek in my broek gaan piepie en in die aand is dit 10 keer erger dan piepie ek vir jou n hele dam of so voel dit maar kom by die loo dan is daar 5 druppels dan wil ek skree.

WEL ons sien more weer vir snookums jipeeeeeeeeeee kan nie wag nie is so naskurig om te weet wat hy weeg en dan om te hoor wat die finale reelings is vir die keiser, manlief het my vroeg vanoggend gebel net na dat hy by die werk gekom het toe sy hy hy het verlof in gesit vir more hy wil bietjie by my by die huis bly met die wat hy elke naweek werk so dit is nog n jipeeeeeeeee en dan het hy ook sy baas gevra vir die geboorte verlof hy kan sy 3 family responsibility dae vat en dan die 23ste verlof in sit want die 24ste is n vakansie dag so hy gaan net vir die week by die huis wees hy wou nog n week daarna ook gevat het maar sy baas se dit is moeilik omdat hy n voorman van n spesifieke area is en niemand sy verandwoordlikhede kan vat nie so dit is sommer akies maar wat n week is seker beter as niks of hoe?

Wel ek kort nog 2 stelle pj's en slippers en dan kort ons nog net baba se matras en dan nog covers vir die matras en dan dink ek is ons gesettle en reg vir aksie en ek het vandag net 28 dae oor !!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Manlief raak nou baie opgewonde en kan nie wag nie hy vra vir my gister aand wat dink jy is dit? hoe dink jy gaan hy/sy lyk? dink jy ek gaan n goeie pa wees? dit was vir my so oulik ek wou hom sommer op soen

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account