More julle!
Gerne, ag hier is my nommer sommer 0837633751

Ek weet julle gaan my nie stalk nie
Ek hoor julle met die elektrisitiet! Dis belaglik, ek weet! Maar ek is meer bang vir hierdie tolgeld ding wat volgende jaar kom, oukies, ek weet nie hoe mens dit gaan bekostig nie???
My gat het toe natuurlik gister gejeuk en ek is Unitas toe en het die hospitaal sak gekoop. Dis baie nice. bestaan uit die volgende:
Sak(navy, Netcare sak)
2 pakke Cariwell Maternity Pads
2 pakke Linen Savers
2 x Stretch pants
watte
Surgical spirits
1 pak Wipes
1 groot pot Aqueous Cream
groot bottel J&J All over wash
Bennets Bum cream
Dan het ek gehoor dat ons darem met die geboorte 'n baby gift pack kry, dankie tog!
Dan kry jou 1 pak newborn doeke, 1ste free immunisation, free visit na 2 weke, en pappa kry 'n gratis maaltyd by Wiesenhof koffies in die hospitaal
Toe pak ek sommer die winkels ook aan en het 2 pare pajama's gekoop en slippers!
Ek het een rokkie by Woolies gekry en een by Ackermans. Hulle pj's was pragtig! Edgars het net so 'n verskeidenheid!! Elise, het jy al daar geloer nou weer?
Moreoggend is dit die 4D, sien vreeslik uit!
Loer later weer in!