file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #94296 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore

Christa en Carmen, dankie!
Ek dink regina is so opgewonde want sy sien ook uit na haar nuwe wendy huisie!
Ons het gisteraand net een vertrek gehang, dis darem baie harde werk :huh: Sal maar elke aand 'n vertrek vat en dan Saterdag die res.

Christa, ai, hoop jy maak dit okay deur die dag en vergeet nie te veel goed nie :silly: Yay vir die ooievaar ne, te lekker En jyt gedink jy kry dalk nie. Jy gaan lekker bederf word. Ek dink ons almal gaan dit nou so op 'n streep he, dis nou tyd!

Elise, bly jou lyne is gesort! Dis ook maar eintlik 'n groot werk want as dit nie ordentlik gedoen is nie is dit oor 'n rukkie weer pap.
Ons moet 'n hele nuwe lyn en pype opsit want die stupid lyn by ons huis hang in die skaduwee die heel dag. hoekom, vra ek nou :side: Die lapdoeke gaan nooit droog word as dit nie in die son hang nie.

SO - Kachieng, daar gaan nog 'n paar honderd rand. :unsure:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94285 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammies

ek het lekker geslaap en weer nie 1 keer gaan piepie nie dit is so lekker, babatjie was baie stil gister toe het ek begin worry want hyt nie eens gemove toe pappa met hom praat nie en dis baie snaaks maar darem vanoggend back to normal ek het amper manlief vanoggend gebel en gese ek wil nou dok toe gaan lol

ek gaan gou my ander was goed was mankief het darem gister aand die wasgoed lynne kla gemaak so nou kan ek weer lekker op hang

Christa ek dink ook daai goed gaan raas as jy rond draai op dit maar ek glo nie ek gaan van dit koop nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94247 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More Moomies!

Sien ek gesels lekker met myself. :dry:

Hoop julle het lekker geslaap! Ek het omtrent niks geslaap nie en het 'n heerlike hoofpyn wat al meer soos 'n migraine begin voel! :ohmy: En om alles te kroon het ek 'n SUPER MUSHY SWANGERSKAP BREIN!!! So vandag is dit nog erger! Hahahahahaha! :laugh:

O ja my sus het my gister laat weet ek kry 'n ooievaarstee Saterdag 28 Augustus 11:00. Sy was nie lus vir verrassings nie en ek hou in elk geval nie daarvan nie, so pas my uitstekend! :P

Lekker dag vir julle! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94107 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoop julle het almal 'n lekker aand! Lekker slaap en soet drome!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94092 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker aand Carmen! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94083 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Gerne, julle was baie fluks met die trek!!! Dit gaan so lekker wees om in julle nuwe huis te bly! :woohoo:

Gerne, shoot is die 18de Sept, op 34 weke.

Ekke gaan nou oppak, julle moet 'n lekker daggie verder he, ek gesels weer more met julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94075 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Lekker Gerne!!!!! Ek is sommer opgewonde vir julle part! Julle moet dit geniet! Jou ousie is lekker fluks om alles al klaar gepak te he! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account