file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #91691 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hoor hier, weet hiemand wat moet ek download om moomie op my foon te kry?
my foon is fuckies so ek wil dit op my man s'n laai en Marijke antwoord nou nie /??????

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91689 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jip praat van J&J se cologne.

JA MAN, ek gaan mos vandag gynea toe vir 'n check up - kwart voor 5! Ek word bederf, sien hom omtrent baie :)

Ek ken Glad Nie EA's se produkte nie en sal graag hierdie keer meer van dit wil gebruik. ding is net - hulle het my gevra met H se ooievaar wat verkies ek toe se ek sommer J&J. So nou ken ek net dit. ek weet wel dat EA se poeier baie lekker ruik.
J&J het net vir my 'n groter verskeidenheid. Die een met die blou dop, dink dis die softwash ruik ook vrek lekker en mens se hele huis ruik sommer lekker as hulle gebad het.

En soos ek al gese het, ek vrek oor die Naturals van J&J.

Carmen moet maar eerder nie nou al koop nie. Ek het genoeg gekry vir 'n jaar en 'n half. Elise, het jy baie gekry op jou party?
Maar nou moet ek byse, my skoonsus het net by my gekry en ek het dieselfde vir haar gese, so mense verskil seker maar!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91637 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hehe snaaks jy vra dit Christa!! Ek sein daar is 'n hele gesprek op Moomie oor JJ en Elizabeth Annes's en wat beter is! ;)

Het gaan lees en ek sien Gerne hou baie van J&J, maar baie ander mense hou meer van EA??

Ek het nog niks tolietries gekoop nie en gaan ook nie voor ek my babyshower het nie, want mense koop mos altyd tolietries jong!! So ek sal maar sien wat ek kry!

Ek het net al so paar sampletjies goedjies gekry en dit gaan ek ook hou en gebruik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91614 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen ek stem! Babas het die lekkerste reuk! Al daai roompies en goed wat mens kan aansmeer! J&J het mos 'n baba cologne? Is dit waarvan Gerne praat?

Watter maak toiletries koop julle vir baba? Ek hou meeste van die Elizabeth Anne's produkte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91610 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Nee kyk en klein babatjies ruik darem lekker!! Het nou die dag my stiefsus se babatjie opgeruik!! :cheer:

Mense, ek is nou nie meer lus vir werk nie, baie lui en my oe wil nou toeval!! :S

Gerne, jou boodskappie se jy gaan vandag na dr. afspraak??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91598 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
flip christa, daai vrou is nie lekker nie hoor. dis belaglik. AS jy so iets MOET doen - spuit dit aan die onderkant van die hempie of iets. nee hel. shame maar sy voel seker aaklig nadat hulle uitgevind het wat dit is.

carmen, ek vrek oor daai baby perfume, hulle ruik vrek lekker met daai goed aan, net 'n paar druppeltjies aan sy hempie. ek het altyd die blou een vir henko gebruik (en as hulle partykeer bietjie 'suur' ruik help dit ook baie). Kry maar vir jou - almal gaan gagga gaan oor Riley wat so lekker ruik!

of gooi dit oor die spoegdoeke en babasak dan ruik jy dit heeltyd! :)

chirsta, nie seker waar presies sy dit gekoop het nie. kon dalk in potch ook gewees het, ek weet sy loop altyd deur die baba winkels as sy in potch is.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91577 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ek sal nou maar net MOET daai tert moet maak, dit klink flippen lekker!! :woohoo:

Nee kyk, selfs ek sal kan dink mens spuit nie daai swaar parfuum aan 'n klein babatjie se lyf nie!! :ohmy:

Ek weet mens kry oorsee spesiale babaparfuum, maar die ou goedjies is seker so lig soos water!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account