file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #91212 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, klein Riley is al 'n lekker gewiggie ne, en lank!!! Te oulik man, bly dit gaan goed met julle.

Ek moet ook 2weekliks gaan maar voel dis so onnodig want met henko was dit nie nodig nie so hoekom nou? geld maak storie. Sal maar vandag hoor wat my dokter se.

Kan ook nie wag om te sien wat hy nou weeg nie, girl by die 4D se hy is groot :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91188 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hoe lyk dit wil julle mammies nie dalk ook by my n ietsie koop nie ek sal dit vir julle met speed post stuur?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91162 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal! :P

Ralmarie hoop jy het jou mousse geniet! Ons moet bietjie 'n resep soek, ek is ook lief daarvoor! :laugh:

Sarah glad you got some grows at Woolies sale! I completely forgot about their sale, must go and have a look tommorrow afternoon! Maybe I'll still get something for baby. ;)

Elise bly dit gaan goed met julle! Sterkte vir die Avon, maar ek dionk jy sal wel 'n sukses daarvan maak! Geniet dit! :woohoo: Hoop jy kry vandag jou roomys!

Hoop ons sien darem van die ander mammas ook vandag!

Lekker dag vir julle! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91142 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More mammies

Hoe gaan dit vandag met julle met ons gaan dit heel goed.

Wel my avon is aan die gang so julle moet styf duim vas hou ek maak lekker extra geldjies vir babatjie dan kan ek lekker gaan shop die einde van die maand, ek het gister aand vir manlief gese ek sal die einde van die maand moet gaan pj's en pads koop anders mag ons dalk met n probleem sit.

Ek wil gou vandag die hospitaal bel en hoor of hulle ook n lysie het van wat jy moet saam vat dit sal als net bietjie makliker maak vir my baba se sak is so te se kla gepak sal nou net die 1ste week in september als begin was dan weet ek dit is lekker vars en skoon voor baba kom

Ek het nie my ice cream gekry nie maar ag wat seker maar deel van die lewe gister toe ek manlief bel om saam te bring toe is hy kla in ons straat en wou nie weer omdraai nie maar i will get it one way or another lol

Hoop julle het n stunning daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91054 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re:Oktober mammies 2010
I popped in at Woolworths and they are having their sale so got 3 babygro's in newborn size, 2 were on 50% off on sale. I feel happier now :) Tummy a little sore today, think its just tired. Feels like baby has dropped low coz the bottom part of my tummy is very hard and sore when I walk :D

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91035 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ja dis die chocolate mouse. Het hom toe gaan koop en geeet. Dit was nou lekker.

CArmen ek kan nie online boek nie dit bly vra vir watter prosedure en datum. Wil nie bevalling vat nie. Dom rekenaar. So ek sal maar self moet ingaan.

Lekker aand vir almal, ek loer weer later in.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91015 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gestuur :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account