Gerne Ruben lyk vir my baie soos Henko! En daai foto in die bad is adorable! Ek vreet hom sommer op!
Ackermans het nou weer oulike baba-klere, maar ek soek babygrows, nie broekies en hempies nie. Dit lyk so asof baba se lyfie gaan koudkry daarmee! Wel mens trek mos 'n bodyvest onderaan so dit behoort nie te gebeur nie.
Ai Elise, as dit nie jou skoonsus is wat jou opmaak nie, is dit jou boetie! Ek stem saam met Carmen. Wat moet gebeur sal gebeur. Hoe harder jy teen die girl vasskop, hoe groter gaan die gao tussen jou en hom word. Hou liewer 'n oopkop en as die paw-paw die fan daar in Durban tref, weet hy hy kan terugkom na jou/julle toe. Dis jammer hy gaan uitmis op die eerste baba in die familie, maar jy kna niks daaraan doen nie! Ek dink in elk geval hy is mal om na 2 maande agter 'n meisie aan te trek! Sy kry net 'n gier in haar gat en hy sit op straat! Wat dan?! Ongelukkig sal net tyd kan leer! Sterkte! Bly maar lief vir hom, hy gaan dit nodig he!
Gerne geniet jou Dr afspraak! Kom vertel bietjie wat weeg daai klein mannetjie al!