file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #91296 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, die 4D fotos is adorable! Ek laaik die een van die voet! B)

Elise, jong mense kan maar tog partykeer so dom wees, maar as jy 18 is dan dink jy mos jy weet alles en is lewenswys! :(

Ek dink al wat jy kan doen is hom te los om te doen wat hy dink is rge en dan sal hy uiteindelik maar 'n harde les leer, en dis nodig dat dit ook gebeur! Moenie laat dit jou happy expereince spoil nie. Hy is net jonk en nog bietjie nat agter die ore! :P

Alles sal uitwerk soos dit moet girl :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91279 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
o ok ek wil kyk dalk kan ek n free program op die internet kry sal nou bietjie gaan soek.

Weet julle my hart is baie seer my jong broer en ek was altyd baie na aan mekaar nou het hy hierdie nuwe girtl(teef) sorry vir daai woord in sy lewe seker nou vir so 2 maande en hy was so opgewonde oor die baba en ek meen dit is die 1ste 1 in ons familie nou het sy besluit sy trek durban toe en sy vat hom saam hy is nog nie eers 18 nie word eers november 18 en hulle vlieg nou die 31ste van die maand durban toe gaan glo by 1 van haar tannies bly tot hulle daar kan werk kry en nou kan hy sommer sonder enige worries net af trek 20 dae voor my baba se geboorte en dit pla hom glad nie ek het wel vir almal dit pla my nie dis hy wat uit lose maar die maak my baie ongelukkig

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91260 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek het daai gedoen op Photobucket. maar dit was lank terug en is daar nou baie min goed waaruit jy kan kies wat verniet is. maar jy kan steeds probeer, photobucket is n baie oulike program.

kan jy glo toe ek nou gisteraand hierdie oomblik van henko wil afneem toe is my batterye nerens te vinde. jis ek was kwaad. toe moes ek met 'n selfoon neem en dit het nie so mooi uitgekom nie :(

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91254 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag gerne daai was nou n oulike foto so ewe asof hy wil se ma ek kan dit nou self doen ag ek sal hom sommer opeet en daai gesiggie se uit drukking is te oulik. Op jou profile waar het jy daai scrapbooking images gekry ek wil ook so iets doen met my baba maar weet nie waar om dit te kry nie?

Ok julle ek het nou net met die hospitaal gepraat hulle sal gou vir my die lysie deur fax dan is ek ook gesort darm het ek met n wit vrou gepraat so syt verstaan waarna ek soek het nie nodig gehad om te veel te verduidelik nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91253 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Die fotos is op, hoop julle kan mooi sien!

Carmen, klink lekker dat jou familie so vir jou shop!

Ek het gister 'n boekie van ackermans gesien met die oulikste somersgoed wat nou uit is/kom vir babas. te cute hoor. toppies en broekies in die mooiste kleure vir tussen R12 en R18.

Daar is 'n hempie (wat ek net moet kry) wat se: I am the little brother" of younger, kan nou nie onthou nie. dis so cute.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91234 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Ek hoor Gerne, ek is ook seker dis seker nie nodig om elke 2 weke te gaan nie, dis maar 'n geld maak storie, en as die medies nie betaal het daarvoor nie, sou ek dit meer gerek het, maar hulle betaal, so ek gee nie om nie :P

Kan nie wag om jou 4D te sien nie..... :woohoo:

Het lekker by my mahulle geeet en gekuier gisteraand! oooo, my pa is so opgewonde oor die babatjie... :blink: Hy het selfs al 'n pienk outfit of twee gekoop, kan jy glo, hy is glad nie so nie gewoonlik nie! :laugh:

My stiefma en sussie het al 'n kas vol klere gekoop, elke keer as die twee shops toe gaan dan stap hulle met outfits daar uit! Riley gaan elke dag 4 stelle klere aantrek soos die 2 aangaan! :ohmy:

Wie is volgende in lyn vir afsprake by die dr?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #91231 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
More girlies.

Dit gaan goed vandag, bietjie warm buite, te lekker. hoop julle almal voel goed!

Ruben was glad nie skaam nie en het sy gesiggie baie mooi gewys! Hy is so pragtig, ek is nou erg excited :)

Ek sal gou paar fotos oplaai by my profile en julle laat weet.

op 'n ander noot - Henko het gisteraand besluit hy wag te lank vir my toe klim hy self in die bad in :blink: KLERE EN AL :woohoo: kom in die badkamer toe sit hy lekker met sy tekkies en bad LOL ai my kind word te groot

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account