file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #89464 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek mis omtrent uit op al die gesels!

Gerne, geluk met manlief se bday gister - hoop jou "babbelas" is gou beter! :laugh:

Saam met jou bly oor die verhoging Carmen, elke bietjie help!

Geniet die baby shower Elise - hoop jy word behoorlik bederf en geniet al die geskenke oopmaak en uitpak in baba kamer na die tyd.

Ralmarie, hoop julle hou heerlik verjaarsdag more!

Hoop jy voel gou weer beter Anina, darem kan jy lekker uitrus oor die langnaweek.

Bly jy geniet die klasse Christa, ja nee, julle klink omtrent aktief! Dankie vir al jou vrae - ek leer saam met jou soos almal raad gee oor die boudjie salf ens. :) Medela het ook 'n nipple room wat lanolin bevat (selfde as die Lansinoh), het sample gekry daarvan maar het geen idee hoe die prys vergelyk teenoor Lansinoh s'n nie...

Hoop julle almal het 'n heerlike langnaweek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89439 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het ook nooit vaseline gebruik nie maar as henko brandboudjies het dan sal ek die vasline bo-oor die bepanthen smeer sodat dit nie afvee teen die doek nie. baie keer smeer ek ook sommer net vaseline aan en die boudjiesalf nie. en in die winter werk vaseline wonders vir rooi wangetjies.

Christa, ek smeer sommer so 'klomp' tussen die boude deur en dan die boude self, dan sal die swart poef glad nie kans kry om vas te klou nie! En ek vrek oor babapoeier, dit nie so baie gebruik toe hy klein was nie maar later het ek wel, ek gooi dit oor die tollerman en voorste area en so half tussen die beentjies bo - dit absorbeer enige oortollige water wat na bad agter gebly het en as hy pieps help dit ook om droog te hou. en natuurlik onder hulle wessies, dit ruik darem net te lekker. Henko ken nou al sy 'poeiertjies', elke aan na bad le hy met sy wessie aan, lig sy arms op dat ek kan poeier onder sy arms!

Oe Elise, how exciting. geniet dit more en lekker bederf word! kom vertel alles ne

Carmen, ek glo ook maar in Carriwell vir die begin. ek het al 'n paar pakke ander brands (soos hulle op special is ) vir later maar die begin is die maternity pads die beste. Kry maar vir jou 'n paar pakke, jy sal alles gebruik!
Tne minste is jou paspoort nou uitgesort ne!
Geniet jou girly party Sond!

Geniet die lang naweek girlies, hoop julle rus lekker, geniet die partytjies en julle kleingoed se skoppies :)

toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89349 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het ook gese my vriendinne moet my laat weet, en daar is anycase net 2 datums oop by my wanneer dit kan wees :-)

En mens kan ook eers 3 weke voor die tyd jou goed in die houer gaan pak by Babycity of Baby Boom, so jy moet weet...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89340 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan eers groet. Lekker laaang naweek vir julle almal! Rus lekker en geniet al die partytjies, tees en wat ook al! Pas julle en babas op! Die wat siekerig is, word gou gesond!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89331 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dit is wat my man ook se christa hys se hy kan nie my by die kerk saal gaan aflaai as ek soos n trensie lyk nie ek moet darem netjies lyk

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89330 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise jy moet die baba-tee gate uit geniet! Veral daai lorrie-vrag vol geskenke! Ek sal in elk geval liewer wil weet wanneer dit is, dan is mens netjies. By die huis trek mens mos nie geskik aan vir ander mense nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89324 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie vraag Carmen! Ek het al gehoor van Carriwell sin ook, maar sal ook wil weet wat die beste is. Blykbaar kan mens later die Always pads gebruik wanneer die bloeding minder word, maar vir die begin moet dit maternity pads wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account