file Oktober mammies 2010

14 years 9 months ago #217937 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Duidelik was die kamera se horlosie verkeerd! Dt was wel op oujaarsdag! ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217936 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo

Dankie Bollie! Eindelik iemand wat tog die lotto met my sal deel. ;)

Hasie bly dit gaan goed met die bespreking vir jou kursusse! Ek hoop die vrou maak van jou gebruik!

DF dit klink nogal wild om 'n 2de baba, nuwe huis en dan yoga instructor te kombineer, maar ek dink jy sal dit kan doen! Mens dink altyd jy gaan goed nie kan doen nie en dan cope jy tog agterna daarmee! Sterkte, ek glo die regte ding sal op die regte tyd gebeur! Hoe gaan dit met Kayla? Kon jy toe die rysmelk oplos?

Lol! Ek dink ook Grenaat se man sal haar hier verban as hy al ons planne vir hulle hoor! Soos ons aangaan moet sy al swanger wees. :laugh:

Mensig Mare word net al langer en dunner! Hy rek so vinnig! Sy voete druk nou teen die voorste sitplek was in sy karstoel. :huh: Ag maar hy so oulik!

Ma se grootseun wat pappa in die tuin help. Ek sny ook gras!




My gunsteling plek in die hele huis! (die stort)




Lekker dag!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217930 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more, luk my dis maar stil hier vanoggend!!

Gaan goed hier, ek kom se maar nounou weer hallo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217895 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi

DF, ek hoor jou, alles word net duurder, net al hoe meer uitgawes by die dag! Ek wil net eenvoudig miljoene en miljoene rande wen in die lotto, dan kan ek alles doen wat ek wil sonder om te worry :rock: en ek sal vir julle almal ietsie afknyp ook ;) :laugh:

Hasie, great hoop jou kursusse word sommer maklik volgeboek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217890 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Alle sterkte Hasie, ons sal almal sommer help deur n klein gebedtjie te se dat als goed verloop met jou beroeps planne....

Ek is nou in n moeilike plek met die feit dat ons nuwe huis en baba wil he - sal my planne vir my eie besigheid as Yoga instructor moet uitstel vir na baba no 2....en dit as ons so iets sal kan bekostig met die nuwe huis natuurlik. as dinge net makliker was.....aaai

waar is Granaat en Voetjies.................waar is handjievol en Stella kom loer tog weer bietjie in...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217889 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Greeeeenaaaaaat... Jy beter ons kom join! Ons raak lekker laf hier sonder jou!

Df, sterkte vir jou lang dag! Hoop die tyd vlieg verby.

Bollie, wanneer is julle huisie klaar? Bou hulle al?

Ek het my eerste navraag gekry vir 'n kursus!! Julle moet duim vashou dat die girl opsign, sy sal 'n privaat kursus moet doen want sy is bietjie naby haar due date, so dis nogal 'n lekker geldjie vir my as sy opsign. Ek het darem ook al so 3 of 4 mense wat na die info sessie toe kom. Ons sal maar stadig begin, ek bid dat ek die eerste kursus in Februarie sal kan volmaak, dis darem net 5 couples wat ek nodig het, ek dink dis doenbaar.

Lekker daggie almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #217883 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Ek het nou ook lekker gelag vir Hasie, ja nee arme Grenaat is salig onbewus van ons wat haar swangerskap so bespreek :laugh: :laugh:

Kwaaitjie, ja wat ek gaan net rustig wees, die regte tyd sal daar wees vir nog 'n babatjie, ek is glad nie so haastig soos my man nie :blush: In teen deel, ek is nog nie heeltemal seker of ek meer as 1 kind sal he nie, die gogga sal my seker op die regte tyd byt :laugh:

DF, true, huispryse in Centurion is mal duur! Dis net so lekker plek om te bly, maar ek weet mens kan baie beter waarde vir jou geld kry op ander plekke :ohmy: Sterkte met die huisverkoop, ek hou duim vas dit verkoop sommer vinnig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account