en die dag het aangebreek .... oor 'n uur is ek met verlof en oor 2 dae die tyd le ek op die strand
ag ek sien sommer baie uit.
AG NEE man Kwaatjie, moet nou nie vir ons kwaad wees nie

dis jammer man

Hoop die homeopaat kan help!!!
Julle ek dink die teething necklace werk baie goed. ruben het byde kies tande gesny tussen dinsdag en gister want ek het dinsdag gesien hulle sit en gister is altwee uit. hy was bietjie krapperig maar hy het deur geslaap en was nie eers so moeilik dat ons moes meds gee nie. ook geen koors. ek dink regtig dit werk baie goed.
ek wonder of dit 'klaar raak'

my swaar se meisie se ek moet hom asb vir haar hou, as daai baby gebore word wil sy hom aansit LOL hoop maar hy werk nog teen daai tyd.
Hasie, hoop alles loop smooth met die bike koop, en manlief moet net versigtig wees asb. Dit gaan lekker wees vir jou met 'n kar ne!
bolsters, wat gaan aan by jou jong?
so ek is nou nie seker hoeveel keer ek na vandag gaan inloer nie maar dis mos maar gewoonlik stil oor vakansies. so ek se nou maar solank, vaarwel! julle moet asb veilig wees en elke oomblik saam die kleingoed geniet! Geseende Kersfees en Nuwe Jaar vir julle!!!