Helllooo en voorspoedige nuwe jaar.
Ja Hasie, ek is n given, ons hoop nou, hou duim vas en bid

na die mis voel dit amper asof ek dit skielik meer wil he....aai, ek het gehoop ek sal nie so voel daaroor nie, maar ag wat. Kayla se winde voel asof dit moeliker en moeiliker word. Ek het Rice milk gekoop en wou dit probeur maar dis asif dit nie meng met die water en dan die tiet verstop....aai toggie. ek was wakker vir amper 2 ure gestraand met verdompde winde wat vas sit...die arme klein mensie sukkel so.
Ek is bly almal is veilig terug van vakansie. Bollie 10ure is n laaang delay...hoop julle het die beste daarvan gemaak....

die res van die vakansie klink darm asof dit genotvol was. Eitsa vir daai spring....dit klink so oulik. Kayla dink ook sy kan sommer net spring, maar sy is eintlik maar lomp. syt nou die buite jaard ontdek, en aai tog as sy eers buite is sukkel ek my boeglam om haar weer binne te kty.
Kwaatjie, jy het darm maar baie energie.....ek wens ek kon by sulke dinge uitkom.
Ek wil so graag van my foto rame net opsit,maar het nog nie eers na die fotos gekyk wat noem n mens van opsit

Kayla vang verskriklik tantrum, en luister glad nie as sy haar mind op gemaak het om ietsie stouds aan te vang nie....haar way of die highway
Waar is Granaat, steeds met vakansie
ons wil ons huis nou op die mark sit en n groter ene koop. ons huis is so klein dat ek nie weet of ons nog n baba sal kan inpas nie

hee-hee. wil ook kyk na n swembad, dit sal mos nou lekker wees.