Geseende kersfees almal!!! YAY!
hier gaan dit goed - sit nog by die werk maar dis darm halfdag vandag - kannie wag nie. Ek gaan 2pm vir n Caribean tan, ek is nou mooi moeg vir hierdie wit lyf.....wil lekker somer rokkies en shorts dra hierdie lang naweek. hoop maar dit lyk mooi....
LOL vir die "geniet die probeur" ....ek belowe ons sal...
Verder het ek darm almal se kouse mooi klaar gemaak ( selfs ene vir myself ook gemaak en vir myself n CD gekoop en daar in gesit....

...ek is noggal heel tevrede met die eind ruseltate.
Granaat, geniet die sambreel

ek het dit al baie aan myself gedoen..... nou besmeer ek myself dig as ek net by die voor deur uitloop.
Hasie, yay vir die nuwe medies...
Bollie, julle doen altyd iets lekker, laat my lewe maar dull lyk.... hee-hee

gedog ons kan Kayla meskien bietjie Gold reef city toe vat Maandag...sal maar sien.
kwaatjie, kom nou, wikkel daai boude-jou tyd hardloop nou vinnig uit
shoe, ek is nou lekker honger....en al wat ons het by die werk is n vending
mashien

ek hou van chocolates maar nie seker of dit regtig gaan help nie.
wel...geseende kersfees, baie liefde en vreugde...