file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #82805 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
laaste ene

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82801 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Nog ene

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82793 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle,

Elise, eks bly jou kamer is so naby aan klaar. Myne is nog karretjies...

Christa, hier is 'n paar prentjies (hoop hulle laai) van vissie kamers. Dis nie ek wat so oulik verf nie, net idees wat my ma vir my gestuur het. Ek sal binnekort myne opsit as ek klaar is...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82792 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal!

Ek's ook nou amptelik in die derde trimester - soos my pregnancy email vanoggend sê die homestretch! :woohoo:

Het goed gevorder met my gordyne die naweek, die een is basies klaar, so hopelik is altwee klaar na volgende naweek.

Ilse is so bedrywig deesdae, 'n regte wriemel lyfie veral in die aand. Word sommer wakker geskop as ek nie reg lê volgens haar nie. ;)

Heerlike dag en laasste week van julle! vir julle almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82712 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle

Hoop almal het n lekker naweek gehad en bietjie gerus. Ralmarie jy moet versigtig wees jong ons kan nie nou bekostig om te val nie.

So ja my man het gewerk saterdag toe vat ek die geleentheid en maak die baba kamer skoon en nou lyk dit amper soos n baba kamer ek wag nou net manlief moet die bed wat daarin is afslaan en die cot opslaan dan is die kamer darm ook kla dan kan ek vir julle pics op sit daarvan.

Wel dis maandag so ek moet gaan was goed doen is glad nie lus nie maar ek moet darm is die huis nie te deurmekaar nie so ek kan net vinnig deur hol en aan die kant maak en dan relax vir die res van die middag jipeeeeeeeeeeeeeeeee

Geniet julle daggie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82683 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek loer maar gou in vannaand, want sal more seker eers na 12 kan inloer.

Hoop julle het almal 'n lekker naweek gehad. Ek het die mooiste flennie materiaal gekoop vir kombersies.

Christa ek is so nuuskiereig, was jul Potch toe en het jy die vissies lap gekoop?

Ek het natuurlik ook gordynmateriaal vir my sitkamer gekoop. Ons jonste alsation het mos gedink dis oulik om die sitkamer se gordyne by die venster uit te trek en op te kou. Ai tog. Wel 'n lekker verskoning vir nuwe gordyne. Net om als klaar te kry voor die baba kom.

Verder gaan dit goed, het net Saterdag omtrent op my neus beland in die dorp. Darem nie geval nie net bietjie styg gewees die volgende dag. En ek dink die wat my gesien het 'n goeie lag gegee, dit moes nogal snaaks gelyk het.

So ja, tot more middag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82673 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle! Hoop almal het 'n great naweek gehad! En sterkte vir Maandag, dis nooit lekker nie, maar dis een minder Maandag voor die kraamverloffies!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account