file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #80666 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
nou net 'n piesang en kaas toeba verorder

en 'n lkr koppie koffie

sooibrand - hier kom ons

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80655 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
toemaar christa ek weet ook nie juis wat moet gaan en wat moet bly nie en die hospitaal is so 30 min se ry van ons huis af so dit is nie net om die draai as ek vinnig iets nodig kry nie

Ek is ongelukkig een wat nie baie van mussies hou nie. En ek weet ons kry seker lengte babas maar ek dink ons moet maar warm en koel kleurtjies saam vat weet nie wat die weer gaan besluit om teen daai tyd te doen nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80643 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Okay ons was al op die topic maar ek vra die 2de en 5de mammas se hulp! Wat is alles nodig vir baba vir die hospitaal? Handdoeke, seep, sjampoe, roompies, winter of somer kleertjies? 'n Mussie? Help asseblief! Ek dink ek gaan nou in panick in! Ek voel glad nie voorbereid vir hierdie baba nie! En so onnosel soos 'n tiener wat swanger is! :blush: :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80631 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie julle ja darm sal manlief daar wees om kleurtjies aan te ry indien nodig maar ek wil he hy moet so veel moontlik saam met ons by die hospitaal wees en ons so min as moontlik alleen los. Anina ja nee ek weet van die weggooi doekies gelukkig het ek so 4 pakke want ek wil die eerst 2 weke haar net op daai doeke sit sodat die vrugwater maar eers uit werk anders vlek dit die lapdoeke. so ek het klaar 1 van die pakke pampers uit gehaal en by die sak neer gesit ek sal maar so paar spoegdoekke ook saam vat.

Ek het gister aand gesien ek begin n afskeiding kry by my borste nou nie melk nie maar dit lyk soos skoon water maar net dikker dit lyk nogals funny en my nippels is baie seer en sensitief so ek dink hulle begin nou reg maak vir aksie.

ek dink ons het 3 doek sakke nodig met als wat vir baba moet saam gaan want sjoe die 1 lyk vir my nou maar bietjie klein. Dink julle 2 handdoekies sal genoeg wees?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80627 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina maar die hospitale is vol poef! Dis mos jou lapdoeke! Jy is mos die een wat dit later gaan skoonmaak, nie hulle nie! Wat is hulle probleem?! Oeps, daar slaan my agressie al weer toe! Ek is so buierig die laaste tyd, kan gerus moord begaan! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80620 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie wat vra jy die besighede vir die borduurwerk en wat se tipe goed doen jy vir hulle? Ek sal my eie materiaal bring weet net nie van gare nie, die sal jy by jou prys moet inwerk. Dink daaroor en laat weet my asseblief!

Dankie vir die raad oor die baba-klere vir die hospitaal! Ek is nog clueless!!! Weet nie eers waar om vir pj's te begin soek nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80593 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek stem, Elise, 2 pakkies is te min. Ek vat so 5 vir normaal... En onthou die hospitale like nie ons lap doekies nie, jy moet weggooi doeke vat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account