file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #80978 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, eks bly alles gaan goed met boeta! Moenie begin worry oor die size nie, jy weet mos hulle kom tog uit, al is hulle groot...

Ek moet se, ek is nou lus vir die 3de trimester om te begin, die tweede trimester is sooooooo lank... en ek is soooooooo oorywerig. Maar aan die ander kant, hoe meer tyd daar oor is, hoe meer tyd het ek om die kamer klaar te maak.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80977 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Nou ja alles gaan nog goed met boeta. Hy weeg al 1,3kg. Dr se dis goed hy is lekker groot. Ek hou net nie so baie daarvan as hul van groot begin praat nie want hy moet nog uit.
Nou ja ek gaan eers weer oor 6 weke. Dan is ek al 34 weke. Yippiee dan is dit amper tyd dat boeta kom. (Ek moet byse ek gaan so lank uit mekaar omdat dr weet eks ok ek sal se as iets pla. Moet seker al weet met nr.5)

Ek is sommer nou weer vuur en vlam om alles klaar te kry. Hoop ek mis die slag die 3 de trimester se moegheid. Is nog redelik vol energie op die stadium en sien al die vuiligheid agter alles. Het glads my kombuis geskuif nou die dag. (Ek het ou pine kaste so ek kan lekker rondskuif. Het die staal kaste uitgegooi toe ons hier gekoop het.)

Nou ja lekker aand vir almal. Chat weer more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80966 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek hoop die afsprakie was lekker!

Ek gaan ook lang mou t-hemp baby grows gebruik. Sal maar een warmer enetjie inpak net vir ingeval.

Petro, ek hoop daai sooibrand wyk vinnig!

Christa, ek hou ook van broek en top, dit werk makliker vir borsvoed ook.

Met boeta se geboorte het hy 'n nuwe tas gekry vir die okkasie, ek dink die keer is dit my beurt om 'n nuwe tas te kry... maar boetie sal seker by 'n ouma gaan bly so ek sal inelkgeval vir sussie 'n tas moet koop. Ek het laas van daai klein tassies met die wielietjies gekoop, dis net die regte size vir al baba se stuff!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80937 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ralmarie geniet daai afspraak! KOm vertel hoe gaan dit met boetatjie! :woohoo:

Petro ek en Elise het gister maag fotos gepost, kyk op bladsy 2 of 3. Ons wag ook nou vir die res. :huh:

Ek het nog nie eens naastenby wat nodig is vir daai tas nie en julle begin al pak! :ohmy: :ohmy: :ohmy: El beter bykom en vinnig ook! Wat se tipe pj's gaan julle inpak? Broek met top of nagrokke? Ek verkies broek met top, haat 'n nsgrok wat al om my draai! :(

Ek gaan nou eers groet. Lekker aand almal!

PS Elise het jy vir Bobby van Jaarsveld Vrydag aand op Noot vir Noot gesien. Moet se die mannetjie is nogal oulik! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80922 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
toema elise - jy hoef my die voor te berei vir die sooibrand nie, dit kan regtig nie erger nie. kyk net vir kos , dan het ek sooibrand. maar ek sal eerder daarmee cope as met ander moeilikhede

so anina - kani glo jy het waarlik jou tas laas op 26 weke begin pak nie. dis om die draai vri my

kom aan oukies - plak bietjie fotos van julle babakamers en magies , sodat ons weer kan sien hoe dinge vorder

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80906 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe, maar ek moes noii lees, soos julle chat! ;)

Dankie, ek sal dan ook nou begin dink solank aan my hospitaal sak :-)

Ralmarie, geniet jou afspraak jong en laat weet hoe dit geaan het! :silly:

Ek gaan nou ook amper die pad vat, sal more dan weer gesels!

baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80892 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand almal. Ek moet nou ry vir dr afspraak.
Toedels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account