file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #80811 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, ja die warm babygrow is die fleecie tipe en die somers babygrows is ook nog langmou maar soos jy se die t-shirt tipe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80765 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir die info! Ek ken gelukkig die gliserien trick, my stiefma het my dit geleer toe sy haar broer se kinders opgepas het. Het nie geweet mens kan so vroeg al Telament druppels gee nie.

Ralmarie, jy praat van warm babygrow en somer babygrow. Is warm babygrow die fleece tipe of bedoel jy langmoue? Kan langmou t-shirt tipe babygrows nog werk in September? Dis mos darem nog koel daai tyd.

Ek is ook nie mal oor mussies nie, het net gewonder, want baba verloor mos baie hitte deur sy/haar koppie. Ek sal ook sommer die kombersie oor sy koppie gooi vir wind en koue.

Ek het ook besluit om Elizabeth Anne's se produkte te gebruik. Het gehoor dis die minste geneig om vel allergiee te veroorsaak. Ek en manlief het baie sensitiewe velle, so sal Mare ook maar so hanteer. Liewer voorsorg as nasorg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80735 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa, die probleem is eintlik wat doen jy nou met die vuil lap doekies in die hospitaal? Steri nappy emmers travel nie te lekker nie... so dis fine om weg gooi doeke te gebruik. Ek het laas een klein pakkie gekoop en daar het nog heelwat oorgebly vir noodgevalle na die tyd.

Vir die hospitaal vat ek:

5 stelle klere
1 pak doeke
1 pakkie doek weggooi sakkies
2 handoekies
1 spoegdoek
3 kombersies (ek gebruik een om hulle wiegie mooi te maak)
glyserien (sit op dummy, dit leer baba suig)
telament druppels
dummy
borsel en naelstelletjie
watte bolletjies
boudjie room
vaseline (dit is al wat die meconium af kry)
babaroom (klein botteltjie)
babaseep (klein botteltjie)
Wet wipes

Ek dink dis al, ek weier om weer surgical spirits te gebruik, dit het vir Stefan chemiese brandwonde gegee. Mens kry blykbaar 'n poeier daarvoor, ek sal uitvind wat dit is en waar mens dit kry. Mens kan ook sudocrem gebruik.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80700 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek hou eintlik glad nie van mussies nie want dan is babas geneig om baie maklik oor pyn te kry met die geringste koue wat op die ore kom so ja ek stem saam met jou ralmarie n kombers of die spoeg doek help gewoontlik maar net om die wind te keer.

Ralmarie ek stem saam met die bietjie hospitaal toe vat maar wat van ons wat nou bietjie langer daar moet bly en nie net vir 1 dag nie en dink dan het jy dalk bietjie meer nodig

ek dink ek sal so 2-3 warm babygrows in sit en dan so 3-4 stelle kort kleure net vir die wis en onwis dan weet ek ons is gecover en dan die 3-4 receiving blankets en dan sal ek in sy carry cot n lekker warm kombersie oor die matrassie sit dan weet ek daar is darm n warm kombersie wat daar is indien nodig.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80690 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
daai sooibrand word nog bietjie erger soos die tyd aanstap petro so raak maar gewoont daaraan ek drink net water en dan het ek sooibrand so ja dit gaan nog n rukkie met jou wees

Ralmarie so ver ek weet kry ons ook n nappy bag by robinson hospitaal maar ek vat maar al my eie goedjies saam vir ingeval ek dit nie kry nie. ek is ook 1 wat baie lief vir vir elizabeth annes veral die pienk shampoo dit ruik darm maar baie lekker en dan hou ek ook van j&j se geel shampoo so ek sal maar van albei koop en maar af wissel met wat ek hom die dag meer bad.

Ek het snaaks genoeg nou in die week gesien hulle se op elizabeth annes se gliserien jy moet dit saam jou room inmeng dit is baie goed vir baba se vel en hare?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80689 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Mens wil altyd te veel vat hospitaal toe. Onthou dis moontlik net een bad in die hospitaal.
Dan hoef baba nie elke dag te bad die eerste ruk nie. Net mooi skoonmaak is reg. Hul verloor hitte baie gou.

Ek is ook nie 'n mussie mens nie, gooi sommer net kombersie oor hul kop as ek uitgaan.So dit hang van elkeen af.

Kleertjies gaan afhang hoe gou dit warm word. Vat in elkgeval 1 warm babygrow saam vir ingeval. Dan dink ek teen daai tyd sal die somers babygrows reg wees. Solank daar 'n lekker kombersie is sal baba lekker warm wees. En so 3 of 4 receiving blankets. Daai flennie tipe. Gewoonlik is die verwarmers ook aan in die kraam afdeling wat dit nog warm hou binne die hospitaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #80672 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek is gelukkig en kry by Medi Clinic 'n sak met alles in van doeke tot roompies en als. So hospitaal toe pak ek net kleertjies en kombersies en sommer in my tas. (Anders het mens te veel om te dra as jy uitkom.)

Ek glo nogals in Elizabeth Annes so vir die eerste week gebruik ek net Elizabeth Annes se special baby shampoo. (Mens kry dit in die bottel wat bo-op so druk aksie ding het ook.) Ek bad baba daarmee, was boudjies na vuil doek en was hare daarmee. So dis al wat ek sou vat as ek iets moet vat. Dan dalk net 'n roompie vir na die bad. Weereens Elizabeth Annes kan nou nie die naam onthou nie. Dan dalk boudjiesalf. Bennits sin is nogal goed. Dis so wit bottel met blou en rooi op geskryf.
O ja en BAIE belangrik is die surgical spirits vir die naeltjie. Met watte om dit mee aan te sit.
Dan seker 'n waslappie vir boudjies. Ek weet dit klink wreed, maar ek gebruik van dag 1 af wipies. Dis makliker en vinniger.
Sal nog bietjie dink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account