file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #78002 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
agge nee, ek het nog nie eens begin lees nie, en julle praat oor fudge resepte...ek sal eers iets moet gaan kry om te eet... :P

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77969 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Beskuitjie fudge is BAIE maklik:

Smelt die volgende saam:
1 Pak versiersuiker (500g)
2 E KAkao
1/2 blok margarien (250g)

Klits dan 2 eiers en meng met bietjie van die mengsel. Roer dan in by die mengsel.

Maak 2 pakkies Marie beskuitjies fyn en roer in die mengsel in.

Druk vas in pan. (Ek gebruik 'n oondpan- dis net die regte hoeveelheid)

Laat afkoel en sny in blokkies.

En dis klaar.


baie lekker hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77961 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
watse reseppie is daai carmen ek wil ook probeer?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77893 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hellooo

O ja, wou nog se dat ek gisteraand Ralmarie se fudge reseppie aanmekaar geslaan het! Njammie, eet al heelaand gisteraand daaraan en al 2 blokkies geeet vandag en gaan seker alles opvreet teen einde van die naweek!! Goeie werk! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77889 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Jammer was bietjie besig maar nou is ek weer terug. dit gaan nog goed met ons ek kry net flippen koud en wil net eet eet eet my baby weeg seker al n ton met die way wat ek eet sjoe.

Ek is alweer lekker moeg die afgelope paar dae wil net relax en niks doen nie dalk is dit die koue.

Ek kan nie wag nie ons gaan weer dinsdag dr toe jipeeeeeeeeeeee dan kan ons sien wat die klein kalant weeg is baie opgewonde om haar/hom weer te sien,

Wel manlief werk more so dis alweer 5uur opstaan in die koue ai dit hou net nie op nie. Ek moet se touch wood my sooibrand het so bietjie bedaar seker stilte voor die storm ne

Wel hoop julle het n lekker daggie sover

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77613 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja Carmen, ons het net gister gesels in ons Jan 09 groepie oor gewig en was al die dogtertjies baie kleiner as die seuntjies. Hulle is mos fyn en vroulik, nie soos die ou boelies nie :P :silly:

Shame man, dis bad, sy het seker nou vreeslik uitgesien om vandag haar ou babatjie vas te hou, nou nog 'n week. weet jy die hospitale. maar sterkte hoor.

Anina, nee, daar is nog glad nie 'n vaste naam nie, ek trek alweer terug na Lemke toe LMAO :laugh: Ag ons sal maar sien.

Oe sterkte met 2 siek babas by die huis, mans kan darem maar doodgaan as hulle net bietjie siek is!

Hi cornellie, dankie man. sal so maak, haar partyjie is more, sien baie uit daarna! liefde.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77610 by Cornel
Replied by Cornel on topic Re:Oktober mammies 2010
More Gerne!

BLy om te sien boetie groei so mooi!

Wens asb vir Annika ook geluk van ons kant af.....

Geniet julle naweek....Stuur groete vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account