file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #78333 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Njammie Elise, jou kos wat jy gaan maak klink heerlik!! Ek moet dalk ook bietjie ietsie lekkers aanmekaar slaan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78225 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hello julle

Hoop julle geniet julle naweek so ver myne is maar akies manlief werk die res van die familie is uit en ek sit vinger alleen by die huis.

Ek gaan bietjie lekker kook vir vanaand lekker vark boud in garlic en rooiwyn sous met wortels boontjies en dalk patats of pampoen het nog nie besluit nie met lekker gebakte aartappels en dan het ek natuurlik lus vir fudge als jou skuld carmen so ek gaan dit vinnig aanmekaar slaan en dan het ek natuurlik n baie maklike cocunut ice resep gekry en ek vrek oor dit so ek gaan dit ook sommer maak dan is daar n bietjie lekker goed in die huis weer vir die week.

Julle sal my nie glo nie maar my baba skop so baie die laaste week dit voel of sy party hou in my maag sjoe dis van hier na daar en dit voel so cute ek is mal daaroor sodra iemand anders aan my maag vat behalwe ek of haar pa dan skop sy nie jy kan maak wat jy wil so met die gevolg is niemand het nog gevoel hoe sy skop nie.

wel ek moet aan die gang kom soet wees

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78224 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, geniet julle naweek alleen!! B)

Aai, Ralmarie, lyk my die name wil net nie uitgesort raak in ons groepie nie :P

Ek was wasgoed, en kry koud! Baie exciting. More gaan ek die studeerkamer tackle om plek te maak vir alles wat nou in spaarkamer is, sodat ons hopelik binnekort 'n babakamer kan he! :blink:

Die Bokke het alweer sleg verloor, aai aai aai! :angry:

Lekker naweek verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78223 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Ai dit lyk of die babatjies nou mooi begin groei. Ek sal Woensdag weet. Ook eers 4:30 so ek sal eers Donderdag vir jul kan se.

Die name storie bly maar lol. Lyk my nie ek gaan vir manlief oortuig kry van Andrico nie. Nou staan ons op Drikus. Sal maar sien.

Lekker naweek vir almal.

Ons gaan partytjie hou by maatjies vanmiddag. Lekker koek eet.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78124 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek weet dit is baie erg. maar eerder n naweek as n week!! ouma en oupa wil he hy moet vir n week kom kuier.

hoe erg dit ook al is, mens het die alleen tyd ook soo nodig.

lekker naweek vir almal. ons gaan vanaand shreck in 3D kyk!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78095 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
oe julle ek het nou net besluit ek gaan pannekoeke bak vir late night snack as ons netnou in die bed le en tv kyk yummyyyyyy

Ek het sommer vir aanete pap en wors gemaak en gaan net n lekker warm tamatie en uie mix daaroor gooi weer eens yummmyyyyyy

Wel ek sal seker more weer in loer met die wat manlief werk so geniet julle aandjie en bly warm hou maar die magies ook warm.

Helene eerder jy as ek weet nie of ek my kind sal kan laat weg gaan vir n hele naweek nie ek weet sommer nou al ek sal dit nie oorleef nie.


Lekker naweek julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #78016 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Ons naweek....Lance is saam met my suster na my ouers toe. Hulle het 11uur vanogg gery. So we are home alone!!!

alhoewel ek al klaar vreeslik vir Lance mis, het ons n naweek alleen net so nodig.

Ek wil defnitief gaan fliek en uiteet!! ek is al so lankal lus vir n lekker LaRomantica Steak!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account