file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #77188 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe julle maak my nou honger. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77187 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek gaan vanmiddag Carmen! yay kan nie wag nie.

EN ons huislening is 100% goedgekeur, ons is so bly!!! :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77093 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal!

Ralmarie, hoop Suzaan is baie gou beter! Dit moet seker erg seer wees!

Annalize, klink of daai eerste watergeboorte van jou ietwat van 'n nagmerrie was. Maar dit moet 'n puik hospitaal/instansie wees dat dh saam met jou daar kon bly! Probeer maar weer die watergeboorte. Baie sterkte vir julle met sy siekte! Ek het nie veel kennis van MS nie, maar ek stem saam oor die oplees op die net. Dalk moet jy die dr vra wat se websites hy aanbeveel vir oplees. Bid vir julle!

Ek stem ook vir die oats! Dis super gesond so hoekom eet julle dit nie! En daai kerrie klink vir my hemels! IS so lus vir skaapnek kerrie!

Gerne, geniet daai kaasbun met stroop! Ek is self lief daarvoor, maar o die SOOIBRAND!!!

Julle moet almal 'n lekker dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77059 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
lol, daai kerrie klink lekker!

Maar ja vreet daai oats tot dit by jou ore uitkom! :laugh: Otas is tog gied vir 'n mens :P

Eish, dis baie geld 'n maand Annalize, maar dit sal voorsien word, mens weet nie hoe nie, maar hou net moed! :kiss:

Wie gaan nou binnekort weer vir hulle afsprake??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76952 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalize jy is snaaks vandag hoor, eet die flippen oats, vir wat sal dit nou in die kas le en jou lus maak :P

Jammer om te hoor van jou man, ek ken dit glad nie. Sterkte vir julle in die moeilike tyd. My gebede is by julle.

ralmarie, bly jou girly is okay. more is sy weer perdfris.

Ek het vanoggend 'n kaas bun gehad vir breakfast, met heuning en gerasperde kaas op. oe dit was lekker, ek was net nie lus vir all bran, cornflakes of weet bix nie. :) Dink ek moet myself meer so bederf!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76925 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
oh dear, vergeet ek om te deel....

ons het vroeer die week gaan vleis koop en onder andere 'n groot pak kook lamsvleis gekry. wel, ek het gisteraand begin met 'n masjien kerrie wat ek vannaand net aartappels wil bygooi en rys maak. mense, ek is 'n kerrie monster en die reuk is besig om my so lus te maak.... ek eet sommer weer oats. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76913 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
dankie carmen, die medikasie alleen per maand is so R9k en hy is nie op 'n medies nie. ag dinge sal uitwerk soos dit moet.

ek het vir my die banana en toffee oats gekry en magties dis darem maar lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account