file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #77398 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Carmen! :kiss:

Kan wees Helene, maar nou moet ek byse, met my 4d met henko het ek weer net fotos gekry en nie 'n video nie, so ek kon dit ook oplaai. dalk werk elke plek maar anders.
Bly manlief is nou uiteindelik tevrede!

Ek sien baie uit om vir boetie te sien, kan nie wag om te sien wat hy nou weeg nie!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77376 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Petro, bly alles is nog reg en aan die gang met klein Xander se vordering!

Helene, ag lekker, sien uit om die 4D foto te sien!


Gerne, geniet jou afpsraak vanmiddag en baie geluk met die huislening wat goedgegkeur is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77345 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ja gerne, lyk my ek het net die video :(
onthou ek het net vir die free 4D by hospitaal gegaan. jy't mos betaal vir joune by peek-a-boo. so dalk word ons maar net afgeskeep :angry:

ek sal die geprinte fotos probeer scan. die naelstring was heeltyd voor die gesig, maar ek kon baie mooi uitmaak wat daar aangaan. Hy het ook so ronde gesiggie soos Lance, en die tollie staan punt in die wind. (pappa uiteindelik tevrede!)

sjoe, die tyd vlieg die laaste tyd net te vinnig verby.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77330 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi helene, jis ek was al so nuuskierig, gedink jy het gister gegaan :blink:
Kon julle sy gesiggie sien?

die vrou het die fotos op die dvd gelaai saam met die video clip van hom, in JPEG formaat so ek kon dit net oplaai.

Is joune net 'n video?

Wow al 1kg, great!

Hi Petro, net gister aan jou gedink. is dit nie nou iewers die program op kyknet nie?
bly dit gaan goed en hoop jy voel gou beter ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77269 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Stefan weeg al 1kg!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77265 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Annalilze, vreeslik jammer om te hoor van jou man se diagnose. Alle sterkte vir julle en ek hoop die dokters en medikasie kan hom help om n vol lewe te lei.

Ek kom nou net terug van my 4D scan. Dit was so lekker om vir Stefan daar te sien woel en beweeg, al die tone en vingers te sien beweeg. Ag my hart raak sommer rustig om te weet hy is okay.

Gerne, daai fototjie wat jy opgelaai het van jou 4D, was hy so op die DVD wat jy by hulle gekry het of het jy dit gescan?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #77252 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
en toe leef ek nog

dit was soooo dol hier by my - het vir die laaste 14dae gaste gehad - ek is stokflou en hond dik geeet....

gaan verder baie goed met my. xander ook nog gesond en groei. hy weeg nou 650g en is so 22cm lank van kop tot toon. ek is so bietjie verkoue , maar kap maar aan

hoop dit gaan goed met julle almal ?
en dan julle babas mooi groei. ons tyd raak nou minder

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account