file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #76886 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Aaai Annalize, baie jammer om te hoor oor die diagnose van jou man. Dit is moelik, jy gaan soveel verskillende goete op die internet lees wat nie altyd waar is nie, die beste is om van een of twee sources die regte inligting te kry, maar knowledge is power, so ek glo jy sal moet soveel moontlik leer van wat dit behels.

Ek is net so lief vor Oats so Easy. Veral die Strawberry & Yoghurt flavour! Ek eet altyd of dit of All Bran in die oggend!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76852 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
more mammas, sjoe wat 'n wonderlike dag is dit nie vandag by ons nie. die son skyn lekker warm, ek het lekker gedoeks en my seuntjie is 'n engeltjie.

oi, ek het die snaakste lus waaraan mens kan dink. jungle oats! die pakkies wat mens net kookwater bygooi. ek het dit gister gekoop en dit na aandete geeet en vanoggend vir brekfis. sjoe, my maag is omtrent vol.

jeanine, ja, ek het induksie gehad met pethadine en dit was glad nie lekker nie. ek het eers op dag drie besef dat ek 'n baba het. my man moes sorg vir bad en aantrek tot ek by my sinne gekom het en kon ek net borsvoed. ek wil graag weer die watergeboorte doen, want dit is ontsettend skoon. baba word onder die water gebore en al die bloed wat saam met die plasenta uitgeskei word beland ook in die water wat vir my wonderlik was. ek het skoon in die bed geklim na die geboorte van my seuntjie. ek het by linkwood gekraam en moet se dit is soos 'n hotel. my vroedvrou was die heeltyd by my gewees en my ma het buite gewag en was in die kamer toegelaat direk na geboorte. eintlik my ma, my oom en sy vrou. in baie hospitale mag niemand naby baba kom nie, maar in linkwood verlaat baba nie die kamer nie en kan jy kuiermense kry. my man het ook oorgebly. die kamers het dubbelbeddens in en gianluca het tussen my en my man geslaap na sy geboorte.

my man is gister met multiple sclerosis gediagnoseer en is dit emosioneel bietjie rof hier by die huis. ek is te bang om op die net navorsing te doen, want die neuroloog het gister gese die mense maak dit uit om baie erger te wees as wat dit eintlik is.

hey, laat ek ophou moan. geniet julle daggies, ek praat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76833 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Sjoe waar is almal? Ek sien niemand nie. Wel het darem gisteraand beter geslaap.

Suzaan het derm infeksie of iets van die aard, weet self nie mooi nie. Sy voel darem al bietjie beter so hoop die medisyne help.

Christa - jammer om te hoor van jou voorgeboorte klasse.

Julle dit was vroeg lekker weer en nou raak dit al hoe kouer en mistiger buite.

As ek net die dekselse antrasietstofie aan die gang kan kry.
Het met 'n nuwe sak antrasiet begin en dis sommer asof dit nou nie wil brand nie. Ek dink ek moet vir 'n vuurmaak kursus gaan. LOL.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76638 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo daar!

Julle gesels lekker vandag! En is al weer op die kos topic. :P

Ralmarie, hoop Suzaan se maag is okay en dat dit niks ernstig is nie! :dry:

Gerne, daai bokkie hemp is te oulik! Jy moet 'n foto van Henko met dit aan post! Saam met sy lap doek hoor! :laugh:

Ek het nog geen aandag aan ons SARS goed gegee nie. Het darem al alles bymekaar. Gaan sommer na hulle kantore dat hulle dit dadelik laai. Gerne dis erg dat mens 'n medies het en dan nog steed so baie uit jou sak betaal! Ons sit in dieselfde bootjie! :huh:

Ek het nog geen idee wat ons eet vanaand nie! Manlief is lus vir hoender, maar ons kom so vrek laat by die huis dat daar net nie tyd is om hoender gaar te maak nie! :( Was Maandag en Dinsdag eers 20:00 tuis.) :angry: So ek sal maar sien wat kan ek doen.

Aag en my voorgeboorteklasse het heeltemal deut die mat geval vir hierdie maand! :angry: Ek sal nou maar Augustus inval. Haak elke keer by die werk vas!
Elise ek gaan alleen na myne gaan. Dis nie nodig dat jou man saamgaan nie. Myne weier in elk geval volstrek! :blink:

Verder is dit net vrek koud en die "Augustus winde" doen nie my gemoed goed nie! Dit maak my sommer super depro! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76584 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hehe, ek het vanoggedn wors uitgehaal en dan change ek ook my mind deur die dag! :P

Maar ons sal maar vanaand wors, met mash en gravy en ertjies doen, dink ek :)

Hulle blaas die aircons ook vuurwarm in on gebou, so mens kry net koud as jy by die huis uitgaan tot jy in die werksgebou is. Maar ons parking is natuurlik weer so kilo omtrent weg van die gebou, dan vries jy lekker! :blink:

Daai bokkie trui is te pragtig!!

Het ook my en manlief se SARS goete gegee aan rekenmeester, hopelik kry ons ook ietsie treug, elke bietjie help!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #76565 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
kyk net hoe oulik!

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76551 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle.

ek het vandag gou my SARS bietjie uitgesorteer en kan julle glo ek het vir die 2010 finansiele jaar R9000 se inbetalings gehad. Jis ne, dan wonder mens eintlik hoekom het jy medies.
Kom ons hoop maar sars kry my jammer en betaal alles terug :laugh: ha ha asof dit sal gebeur.

ek het vanoggend al mince uitgehaal so ek moet vanaand iets met mince maak, ai as ek my mind so deur die dag verander raak ek sommer kwaad. ek is nou lus vanaand vir lekker roer eiers op 'n wit broodjie en boelie beef! :)

Elise, ek sukkel die laaste tyd net so erg met sooibrand hoor. dis aaklig.
Ek moet se, met die dat ek heeldag in die kantoor sit voel ek maar baie min die koue - eers as ek by die huis kom en uit klim dat ek voel hoe koud dit is!

ek het vandag vir henko 'n bokkie hemp gekoop by ackermans. ag my moeder die nuwe springbok hempies is so cute. ek sal gou 'n foto neem en laai.
Van einde van die jaar af kan ek van 2 - 3 jaar shop, dis so lekker, dis vir 'n hele jaar, nie hierdie halwe jaar storie nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account