more girls
Bly om te sien julle het ons gemis jammer ek was so stil het bietjie baie gehad om te doen is besig met baba kamer moet huis skoon hou en moet al my werk op datum hou en dit is natuurlik maand einde so dit was maar bietjie rof maar nou is ek weer vol terug in aksie.
Ek gaan nie eens probeer om personals te doen nie ek sal die helfde vergeet so verskoon my maar tog.
Helene daai doeke lyk pragtig dit is amper nes die bambinos maar nogtans sal ek maar stick to what I know.
oe julle snookums is so besig in die laaste tyd dat my maag sommer knoppe trek as sy skop manlief wil hom dood lag in die aand as hy met haar praat en sy skop dat die knoppe staan maar ek geniet dit baie, ek dink dit is iets wat ek nogals gaan mis as sy eers uit is want ek geniet die skoppe nogals baie en geniet om manlief so in to it te sien en dan kry mens darm so bietjie extra aandag if you know what I mean
So ver werk manlief darm nie die naweek nie so ons kan ons pram en stoeltjie gaan koop ek is nou nie meer seker of ek die compactum wil koop nie dit figure my want hoe lank gaan ek haar daarin kan bad voor sy groot bad toe moet gaan en watse use het ek dan vir die ding ek sal julle opienies baie wardeur.
Wel ek moet se ek dink ek dra net in my maag en nie om my heupe boude of bene nie so die boep raak nou al hoe groter maar gelukkig pas sweetpak broeke nog vir my ek koop hulle net so 1 of 2 sizes groter en dan dra ek nog my gewone skirts kerk toe so ek moet se ek is nog luck en glo my dit is nie asof ek nie eet nie liewe aarde als wat ek sien wil ek eet as ek te lank stil sit of le dan wil ek net eet so ek try maar besig bly anders mag ek die oros die 2de word.
Wel dink ek het genoeg geklets op 1 post behalwe dat ek 27 weke is en net tussen 10 tot 13 weke oor het hang af wanneer madam gaan kom is ek vereeslik op gewonde en kan nie meer wag nie en kan julle glo ek het net 1 maand oor voor my stork party want my ma gaan dit in augustus hou so jipeeeee daarvoor ook en dan moet ek begin dink om pj's te kry vir die hospitaal en ek moet seker daaraan begin dink om ons sakke te pak wil nie onkant gevang word nie en kyk nou net daar klets ek alweer die kat se stert af