Goeiemore dames.
Dit gaan goed hierdiekant vandag, net die voetjies maar verder okay!

My seuntjie het 'n vreeslike loop magie, hy het gister 7 poef doeke gehad. shame man sy boudjies is so seer.
Helene, daai doeke is so stunning! ek is regtig ook baie lus om nou sommer te lapdoek

Is ek reg, dis R160 vir een doek? gebruik mens steeds waterproofs met daai doeke?
ai tog Anina, wat 'n gesukkel. ek het ook al so gestruggle en moet reeds die maand gaan. dit gebeur met my ook gewoonlik, hulle doen staat maar het nie voorraad nie, hoe dom. hoop jy kom reg. en voel gou beter
[hugs]
ja petro, herriner ons net weer asb, jy weet hoe werk die porridge brains van ons
Ralmarie, kom ons hoop maar dis 'n fase en dat die swelling gou weggaan.
Yay vir die 100 dae!!!! DIS MIN
myne was gister 120
Christa, my medies dek net die eerste 12 maande se imunisasies apart en daarna kom dit van my dag tot dag voordele af, wat okay is. ek het steeds net 'n klein fooi by clicks van R80 elke keer (die nurse se fooi).
sherbet, sherbet sherbet, kan nie glo jy het 12 weke oor nie. dit is 12 maandae, weet jy hoe gou gaan dit verby gaan! lekker vir jou man.
wanneer laas het jy 'n foto opgesit? jy moet mos nou al 'n lekker ronde boep he of hoe?
oe geniet die klasse, dis great!