file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #64062 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ahhh, hallo julle. ek mis julle so. Ons het n heerlike naweek gehad. my man moes gister in george gaan werk, toe ry ons sondag tot by sy suster daar naby. hulle bly op n plaas. Lance het gister so gespeel en ek het die HELE dag saam met hom deurgebring. Ons het modderkoekies gebak en in die veld gestap en al sulke lekker dinge. die vars lug doen die kinders vreeslik goed. Hy het gisteraand in die kar aan die slaap geraak (7uur) en ek het hom bed toe gedra by die huis en hyt nie eens wakker geword nie. dit was n baie kosbare dag.

Klein Stefan skop gereeld en ek LOVE dit, hy kan ook nou maar kom. ek is reg vir hom! hy't hope klere van boetie. ek het laas week uitgepak, sy kamer is reg en ek wil nou net tyd saam met die kids spandeer.

ons wil ook sommer vir ons n plaashuis kry om te huur. ek wil he my kinders moet ELKE dag buite kan speel.

ahhh, ek droom ook seker net. maar ek en my man is geneig om ons drome waar te maak...only time will tell.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64021 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

LOL, Gerne, dis 'n baie funny droom!!

Ag, my man moet nou nog 'n week innie Kaap bly so hy gaan seker eers volgende week terugkom, so ek is home alone, vir nog 'n week :( Ag , dis maar seker een van daai 10 dinge in die lewe! :blink:

Aaai julle, ek het mos nou die oggend gedink ek voel dalk iets, maar nou is daar niks. So ek dink nie ek is regtig al by die ies voel stadium nie! En julle voel al skoppe en dinge!! Eish, ek begin wonder of daar dalk iets fout is met my? Of dalk is ekke sooo vet dat die arme kind nooit sal kan hard genoeg skop vir om iets te voel nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63991 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal!

Vanoggend het Ilse presies op my naeltjie geskop, omtrent gevoel of sy dit gaan uitskop. :laugh:

Christa, wat vir my die oulikste van die baba en kleuter gids is, is dat dit so klein is. Het ander groot baba boek saam met mediese fonds baby bag gekry, maar dis bonkig en swaar - hierdie klein enetjie gaan ek sommer in doeke sak saamdra.

Ai Anina, ek raak sommer ook frusteerd as ek iets spesifiek soek en dit net nie kan kry nie (en gewoonlik het mens dit net die vorige week nog in die einste winkel gesien...)

Julle moet 'n heerlike dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63978 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal!

Ek het toe op die ou end reggekom met die ou vissie, en dit was heerlik!!! En ek het nie eers sooibrand gekry daarvan nie.

Hoop julle het almal 'n heerlike dag, ek moet vir boeta vat vir sy inentings, so ek sal later weer kom inloer.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63892 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeiemore mensies

Dit is so lekker dag vandag, was vanoggend 13 in my kar, gewoonlik is dit 5!

julle sal dit nie glo nie, gister toe trek ek my hoehakskoene uit (my voete was warm) so net na ete en toe ek dit 4uur wil aantrek toe pas my skoene nie :blink: o my genade ek kan nie glo dit gebeur al klaar nie. ek het so gesukkel om te loop met die skoene wat so druk. vandag het ek baie gemaklike skoene aan wat ek seker nou die hele res van my tyd sal dra maar ek voel steeds hoe geswel my voete is. kan dit nie glo nie hoor, dis regtig baie vroeg, laas eers begin hier by 35 weke.

Anina, hoop jy het toe reggekom met alles! ons het sommer boksie vis geeet gisteraand LOL.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63672 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, sou lekker gewees het as mens die pens sommer net oombliklik kon verloor met geboorte!! Jammer dat dit nou nie eintlik so werk nie...

Ralmarie, ek gaan nou nou jou beskuitjie fudge maak, maar met neute. Sal laat weet of dit gewerk het!

Lily, dis it lekker om so 'n gidsie te he, veral nou dat die opgewondenheid van yippee ek is swanger begin verander in, o gats hier kom actually 'n klein mensie!

Ek het sopas langer in rye gestaan en gesukkel om in Fourways mall broccoli te koop as wat dit my vanoggend gevat het om my nuwe lisensie te kry! Kan julle glo Fruit en Veg het nie broccoli nie!! En manlief soek vis vannaand, maar nie sommer pakkie vis nie, nee dit moet vars (so vars as wat mens dit in Jhb kan kry) wees. En Fourways se fancy Fruit en Veg het dit toe ook nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63669 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Janine, ek het Saterdag na daai boekie gestaan en kyk in Pick'nPay, jy het my nou oortuig dis die moeite werd om te koop. :)

Ralmarie, ag hoe lekker! 'n Middagslapie!!!!! :woohoo:

Lekker aand almal!!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account