file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #63645 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
LOL ja imagine net as ons ons pense kan verloor as baba kom! cool ne!

Ralmarie, oe lekker vir die slapie ne!

Lily, ag dis nice, dis altyd lekker om iets te kry as mens verwag!

DIS HUISTOEGAANTYD!!!!!!!!!!!! DANKIE VKN TOG! Cheers alma.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63634 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle almal!

Hoe's ons nou al weer op die fudge tema..... :laugh: Sal ook jou reseppie moet probeer Ralmarie.

Anina, jou koek lyk te pragtig! Kan dink mens wil 'n traantjie pik op die 1e verjaarsdag.

Bly jy't nie jou maag verloor nie Gerne! :woohoo:

Ek't 'n pasgebore gids van Baba en Kleuter geskenk gekry die naweek - regtig baie oulike raad oor alles van regmaak voor die geboorte tot winde uitvryf. Dis sommer so lekker klein kompakte tydskrif, loer bietjie in die winkels of julle ander 1e mammas dit sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63622 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Middag almal. Ja nee julle was stil vandag. Het sommer chop chop alles deurgelees.

Ek is net so moeg vandag. Het nou net wakker geword. My ma het gou na die kids gekyk vir my. Ai dit was lekker om 'n slag te slaap in die middag.

Ek moet al weer hardloop om gou die wasgoed te gaan ophang en kyk hoe droog die wasgoed nog gaan word in die weer. Gelukkig waai die wind.

Julle moet nou afblaas anders vlieg julle nou nou rond. Ai Gerne ek sien al jou droom hier voor my. Nogals 'n oulike prentjie. LOL.

Nou ja lekker aand vir almal en dis al of dit weer bietjie kouer is vandag.

Toedels

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63535 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ja van die vingers stomp kook weet ek reeds! Sondae is kookdag by ons, as hulle hier is, moet ek uithaal en wys. En gister het ek weer 'n bekvol gekry oor daar nie pampoen was nie! :blink:

Ek is net so moeg en vaak vandag! Weet nie wat aangaan nie! Wil net slaap slaap slaap!

Gerne, dis 'n weird droom! Kan my net indink hoe loop jy met jou VREESLIKE groot maag wat net wil afval. Wat 'n prentjie! :laugh: :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63427 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ha a lo. ek is op 'n slo go. :P

my oe val net toe hoor, shoe ek kan nie wakker bly nie LOL

carmen, ek eet net so baie, dis asof my magie nie vol wil voel nie :cheer:

ja ne christa, dan kom daar nog 'n boetie by, jy gaan jou vingers stomp kook!

ek moet julle van my droom vertel...
die naweek toe se iemand vir my my maag is baie groot vir my weke. toe droom ek ek kom by die dr en hy freak uit en se O NEE jou maag is TE GROOT hy gaan afval ons moet dadelik die babatjie uithaal. toe bind hulle so rek band om my middel dat my maag net kan aanbly :woohoo: LMAO dit was so weird. gelukkig het ek wakker geword voor baba gebore is of ek my maag verloor het :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63326 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink dis seker so stil omdat daar probleme is met die site. Miskien sukkel die ander om dit te laai. Hopelik sal dit more beter wees...

Ashleigh, ek like Rubaix, baie mooi naam!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63311 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Jislaaik julle maar dis vrek still op Moomie vandag! :(

Anina, bly jy het so vinnig reggekom! Dis nie so lekker om met mens se swanger-lyf so lank in rye te staan nie! :)

Carmen, ek drink die no.9 Tissue salts sommer vir algemene gesondheid omdat dit vir soveel goed help. Het nog geen teken van swelling of water-retensie nie. Probeer dit gerus! Ek dink dis die Nat Mur, dis makliker om die nommers te onthou! :blush:

Ashleigh ek sien by die November thread julle soek 'n ander naam vir daai ou dogtertjie. Hier is voorstelle as jy belangstel:
Rubaix (uitgespreek Roe-bei)
Mervandi (uitgespreek Mer-wan-die)
Natania (uitgespreek Na-tan-ja)
Lineigh (uitgespreek Li-nei)
Sal dink wat daar nog is. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account