file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #63287 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Anina

Jip, ek het vir my 'n paar by Dischem gekoop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63182 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het my lisensie gekry sonder enige drama! Die arme mense wat nou aansoek doen staan in 'n elle lange ry wat tot buite die gebou staan, maar vir die afhaal van lisensies is daar geen ry nie!! Ek dink nie my kar was eers 10 min daar geparkeer nie...

Gerne en Carmen, ek hoop julle blaas darem al bietjie af. Dis darem niks lekker om so te voel nie! Carmen, het jy toe al na daai kouse gaan kyk? Dit het regtig vrek baie vir my gehelp.

Dis baie stil vandag ne?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62982 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek hoor jou! Mens moet pasop om jou te steur aan ander, maar ek weet dis nie so maklik nie, mens wil he almal moet hou van die naam, maar eintlik het dit niks met ander mense te doen nie :( Maar sterkte, julle sal nog die regte naampie kry! ;)

Dankie Christa! Hopelik blaas ek darem af so deur die loop van die dag! :P

Ek vreet iets verskriklik deesdae, dis asof ek net vreeslik honger is! Oh oh, ekke sal moet pasop! :dry:

Sjoe, het julle gesien daar is 'n special by Dischem op doeke? Maar natuurlik toe ek gister daar wees, was ons Dischem s'n al alles uitverkoop! Maar gaan loer! Dis R119.99 vir die jumbo pakke (2,4,5) Active Baby! Dis baie goed!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62977 by Bollie

16 years 3 months ago #62934 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, ek gaan mos eers hierdie Saterdag Edura toe. Die naweek was manlief se 2 seuns by ons. Mensig maar hulle kan eet! Ek het actually hulle ma jammer gekry! Hulle eet mens uit die huis uit!!!!! :ohmy: En dan is hulle nog permanenet honger ook!

Gerne ek kan nie glo julle is weer terug by die naam ding nie! Dalk moet manlief ophou om hom aan ander mense te steur! Hahahaha dalk moet jy hom nou afpers om een van jou name te gebruik! ;)

Anina, sterkte vir daai lisensie-kantore! Dis ALTYD 'n nagmerrie! :huh:

Carmen sterkte vir daai bloated lyfie! Dis erg genoeg om dit sonder 'n swangerskap te he! Nou druk baba en die maag! Ai tog! :dry:

Ek wonder ook waar is almal! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62817 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal!

Christa, neute klink perfek, ek gaan sommer nou nou vir my maak.

Gerne, wat van Simson? Niemand sal dink dis te flou nie... Julle sal wel die regte naampie kry, sterkte!

My sinus is terug, ek hoop dit wyk vinnig, want ek wil nie vir die res van hierdie swangerskap nie kan ruik nie...
Ek moet nou nou my nuwe lisensie gaan haal, ek het die oue hernu in die vorige skoolvakansie, en nou sal ek maar weer in die rye gaan staan om dit op te laai. Ek is glad nie lus daarvoor nie!!

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62790 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, ek dink ons steur ons net te veel na mense se opmerkings :( Iemand het nou weer vir hom gese dit klink sag nou is hy weer teen dit. ai.
Maar ons sal regkom ek weet!

Ek is net so opgeblaas, my maag maak sommer sulke krampe, dink ek is bietjie hardlywig. seker van al die eet die naweek ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account